Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die skilderagtige Grootnek Guest Farm. Dit is in die lieflike Langkloofvallei langs Roete 62, tussen Joubertina en Krakeelrivier, geleë.

Weskus Cottage is 'n helder en lugtige kothuis met skoon, wit meubels wat perfek deur seeblou dekor gekomplementeer word. Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis is met 'n gasgeiser en gastoebehore toegerus en beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n knus rusbank.

Lampe en kerse word voorsien om saans buite op die stoep onder die sterre te gebruik. Die stoep spog met 'n uitsig oor die boorde. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste het toegang tot 'n rits aktiwiteite op die plaas soos voetslaan, baarshengel, 64 voëlspesies om te sien, sterrekyk, perde voer, vrugte soos pruime, perskes en pere in seisoentyd pluk, swem, 4x4-roetes en gholf, want die gholfbaan is net 6 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker, dankie. Daar is nie regtig iets om oor te kla nie.
Jul 2024
Pieter S
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese wegbreek sonder luuksighede! Die eenheid het alles vir 'n selfsorgverblyf. Lekker wegbreek vir 'n pa & seuns naweek! Geen elektrisiteit, g...
Sien meer
Mei 2024
Janine R
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, peacefully awesome. It was amazing. The host was so friendly and very helpful. We loved our stay there. We will most definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Robert K
Gesin met klein kinders
5.0
Gawe eienaar. Rustige plaas atmosfeer. Plek vir rus. Ons het heerlik gekuier. Ons was gelukkig om binne vrugteseisoen daar te wees en het heerlike pru...
Sien meer
Jan 2024
Bruce and Tanya L
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, relaxed and nice getaway. Enjoyed our stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
  • Gaste dink Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMGI4ZWE1LTg4MDQtNGQwNS1iYjkzLWZkY2U4OWY4ZjMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Grootnek Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835434973631 23.77110567948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang