Fleckvieh Guestfarm
Beskrywing
Die kampterrein is langs die water en beskik oor kragpunte. Dit bied 'n pragtige uitsig op die berg en oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Hout is per sak beskikbaar. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool (braaiblokkies) word toegelaat.
Vars plaasmelk is by die plaaswinkel te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Die badkamer het slegs 'n stort. Verder is daar 'n kombuisie met 'n mikrogolf, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n uitsig op die Langeberg. 'n Kampeerterrein vir elke kothuis is beskikbaar teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hout is per sak beskikbaar. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool (braaiblokkies) word toegelaat.
Vars plaasmelk is by die plaaswinkel te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en yskassie toegerus is en 'n uitsig op die Langeberg. 'n Kampeerterrein vir elke kothuis is beskikbaar teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hout is per sak beskikbaar. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool (braaiblokkies) word toegelaat.
Vars plaasmelk is by die plaaswinkel te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie glanskamptent het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders onder die ouderdom van 16. Daar is 'n kombuisie. Die tent het privaat badkamergeriewe. Die braai-area op die dek bied 'n uitsig op die berg en oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie, stoof en 'n ketel insluit.
Huisreëls
Hout is per sak beskikbaar. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool (braaiblokkies) word toegelaat.
Vars plaasmelk is by die plaaswinkel te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Steenbokkie is 'n glanskamp-tent met 'n uitsig op die Langeberge. Die tent het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders onder die ouderdom van 16. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tent het 'n pivaat badkamer met 'n toilet en 'n stort. Daar is 'n braai-area op die dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Hout is per sak beskikbaar. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool (braaiblokkies) word toegelaat.
Vars plaasmelk is by die plaaswinkel te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het slegs 'n stort. Verder is daar 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel en yskas toegerus is, 'n uitsig op die Langeberge en 'n privaat jetty.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hout is per sak beskikbaar. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool (braaiblokkies) word toegelaat.
Vars plaasmelk is by die plaaswinkel te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie glanskamp-tent het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders onder die ouderdom van 16. 'n Normale kampterrein is ook beskikbaar langs die eenheid indien nodig. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die tent het privaatbadkamer geriewe met 'n stort en toilet. Daar is 'n braai-area op die dek wat 'n uitsig op die berg en oor die rivier bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hout is per sak beskikbaar. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool (braaiblokkies) word toegelaat.
Vars plaasmelk is by die plaaswinkel te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens wat geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus is, 'n kaggel en 'n uitsig op die Langeberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Hout is per sak beskikbaar. Brandhout van buite die vallei word nie toegelaat nie, weens die gevaar van die nuwe indringerkewer wat die inheemse woud kan besmet.
Houtskool (braaiblokkies) word toegelaat.
Vars plaasmelk is by die plaaswinkel te koop.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang