Fleckvieh Guestfarm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Guestfarm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 252
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Pippa J - Aug 2024
Algehele gradering
Heavenly location.
Nathan J - Jul 2024
Algehele gradering
No complaints - was a wonderful spot.
Sharon M - Jul 2024
Algehele gradering
Value for money.
Lees meerLouisa T - Jun 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Adelé K - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het die staproetes geniet, die skape en perde gaan sien. Lekker gebraai.
Lees meerHeywood A - Jan 2024
Algehele gradering
Best experience camping.
Glenn K - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful stay on the farm.
Lees meerJulnaz F - Jul 2024
Algehele gradering
Will definitely refer to others.
Susanna O - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het slegs een aan gekamp langs die rivier.
Theo V - Jan 2024
Algehele gradering
Average.
Minette W - Jul 2024
Algehele gradering
Geen kuier.
Fouzia L - Des 2023
Algehele gradering
A refreshing break away!
Marius D - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike dam vir swem en hengel.
Erik V - Des 2023
Algehele gradering
'n Heerlike ontspanne vakansie in 'n pragtige omgewing.
Lees meerElroy K - Nov 2023
Algehele gradering
Stunning stunning.
Deviaka C - Okt 2023
Algehele gradering
Just incredible.
Gerhard V - Aug 2023
Algehele gradering
Great.
Bonnie F - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful family getaway.
Krishna N - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning location.
Lees meerAshleigh M - Mei 2023
Algehele gradering
If i could rate it 6 star I would.
Lees meerJipu Krishnan G - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful ️.
Bonnie F - Apr 2023
Algehele gradering
Magical family friendly stay.
Ryan M - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful setting - the serenity.
Louisa N - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was vir ons persoonlik 'n lekker rustige week met alles wat mens nodig het.
Franike R - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstaande gasvryheid, mooiste uitsig en onvergelykbare rustigheid.
Lees meerLoekie O - Des 2023
Algehele gradering
Die kampplek op die rivier was baie lekker. Pragtige omgewing.
Luma K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en ontspan.
Elize W - Des 2023
Algehele gradering
Breathtaking views, relaxed and worth every cent.
Lynette V - Des 2023
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam. Pragtige en skoon omgewing.
Adelle Sonja J - Sep 2023
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde!
Lees meerCarla N - Apr 2023
Algehele gradering
Such a blessing.
Lees meerHuibriëtte H - Mrt 2023
Algehele gradering
Lushof vir jou hart en siel.
Chane B - Jul 2023
Algehele gradering
Unforgettable.
Lees meerThomas N - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker om geen selfoonontvangs te hê nie. Die rustigheid is goed vir die siel.
Kobus T - Jan 2023
Algehele gradering
Merkwaardige uitsigte en asemrowende omgewing.
Johannie G - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas met simfonie van voëlklanke.
Fanie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die plek is groen met gras. Dit is baie rustig.
Mehan O - Des 2023
Algehele gradering
Rustig in die stilte van die natuur.
Joey L - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker.
Hanneli G - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Lees meerAlwyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en beeldskone natuur.
Belinda R - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Pieter P - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging met 'n uitsig oor die dam en berge.
Trudie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige en pragtige plaas en omgewing.
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing en opset.
Lees meerStefanus Johannes S - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon lug en mooiste uitsigte.
Julnaz F - Jul 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay, just a pity it was wet and cold.
Susan M - Jan 2023
Algehele gradering
Quiet.
Benjamin V - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerFleckvieh Guestfarm se terugvoer
Oktober was dit voluit oestyd, en ek en my span was hard besig om die oes af te haal op die Malgas plaas 30 km weg. Ons het eers die eerste week in Desember klaar geoes. Ek weet nie wie dit was wat nie vir u gewaai het nie. Boerdery is ons inkomste, die gaste bedryf is juis ingestel om die mooi wat God vir ons geleen het te deel met ander. Daarom is ons 'selfsorg' en die sekretaresse is slegs weeksdae aan diens.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Rohan B - Des 2022
Algehele gradering
'n Ware juweel, weggesteek net buite Suurbraak.
Veronica S - Des 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig, rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.
Lees meerNeil J - Nov 2022
Algehele gradering
View, braai and swim. I will definitely go back there.
Karisa N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Kim W - Mei 2022
Algehele gradering
Great stay.
Henry S - Mei 2022
Algehele gradering
Most beautiful views.
Nina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en geriewe.
Amanda L - Feb 2022
Algehele gradering
80ste verjaardag saam met familie.
Stuart G - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful - swiming, braaing, walking.
Fleckvieh Guestfarm se terugvoer
Was such a pleasure to share with you and your family our part of natures paradise. We are happy when people enjoy this area.
Neil M - Jun 2022
Algehele gradering
Very nice.
Melinda V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig, mooi omgewing.
Leana M - Sep 2022
Algehele gradering
Kos vir die siel saam as gesin vir Pappa se verjaarsdag.
Margo H - Sep 2022
Algehele gradering
Spectacular location.
Tercia Swan S - Des 2022
Algehele gradering
Very peaceful and serene.
Tanya V - Jan 2022
Algehele gradering
Verblyf was lekker rustig en ons het die dam vreeslik geniet.
Fleckvieh Guestfarm se terugvoer
Baie dankie vir die voorstelle. Daar is extra vriesplek by die ontvangs asook swartsakke en toeilet papier. Jammer u het nie gevra nie. Ons is baie bly u het die dam geniet, kom gerus weer en vra bietjie afslag wanneer u die twede keer kom.
Ronelle R - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker.
Karine J - Des 2022
Algehele gradering
Goed.
Mark G - Jan 2022
Algehele gradering
En route.
Elrika G - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig!
Li-mari D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies & skoon, ten volle toegerus.
Nicole M - Aug 2021
Algehele gradering
The farm is beautifully nestled between hills and mountains.
Dewald C - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig en baie netjies.
Dot S - Aug 2021
Algehele gradering
Absoluut rustig en fantasties.
Piet M - Jul 2021
Algehele gradering
Om weer te doen.
Barbara V - Jun 2021
Algehele gradering
Ons sal weer kom.
Anna-marie P - Apr 2021
Algehele gradering
Die natuur is asemrowend mooi. Die stilte en die plaas-atmosfeer is verseker ideaal om te rus en weg te breek.
Emillie A - Apr 2021
Algehele gradering
Divine, we felt as if we were living like a Hobbit!
Noeline S - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend, rustig, fantasties.
Dot S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Leonard A - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant, beautiful surrounds.
Sue L - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was die beste manier om 2020 af te sluit!
Barbara R - Jan 2021
Algehele gradering
Setting magnificent in Bloubok Cottage. Absolute peace.
Fanie V - Aug 2021
Algehele gradering
Sereen, pragtige bergkrans, groen weidings, rustigheid van werkende plaas wat nie indruis op die besoeker nie.
Tony H - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent location.
Melanie P - Apr 2021
Algehele gradering
Anniversary getaway.
Lees meerElma O - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike plaasondervinding.
Helen B - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese hut. Vriendelike en behulpsame eienaar.
Elizabeth D - Sep 2021
Algehele gradering
Very relaxing
Stan H - Jul 2021
Algehele gradering
A beautiful area to visit.
Janis T - Des 2021
Algehele gradering
Amazing dam and picturesque scenery as an ideal escape from the city.
Andre S - Nov 2021
Algehele gradering
Stil, rustig, pret, asemrowend.
Lex K - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing.
Leonie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, maar teleurstellend.
Anna-marie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Natuur is pragtig.
Lees meerHantjie E - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Fleckvieh Guestfarm se terugvoer
Die personeel het `n ernstige waarskuwing ontvang oor die chalet. Dit is onaanvaarbaar en stappe is geneem. Kom gerus weer en vra asseblief afslag by die bestuurder met u volgende besoek.
Mike H - Apr 2021
Algehele gradering
Mostly disappointing with a few highlights.
Lees meerRuth S - Jan 2021
Algehele gradering
Was peaceful and the view was breathtaking, but the place has lost it spark. The activities they speak about on the website is all a lie.
Lees meerEsmé P - Apr 2021
Algehele gradering
Omgewing pragtig.
Paul K - Nov 2020
Algehele gradering
Een van die lekkerste plekke om te kuier.
Lisa B - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Samuel M - Aug 2020
Algehele gradering
Excellent and I will be back.
Susan M - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het nog nooit so 'n "plaasvakansie" gehad nie.
Lees meerErik And Alice V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Melanie B - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect location, great cabin, peace and quiet.
Achmat C - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, veilig, kalm.
Yvonne F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi ligging. Baie vriendelike diens.
Ilse C - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, vredevol, veilig.
Eugene S - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Ingrid D - Jan 2020
Algehele gradering
Gulhartige ontvangs, eenvoudig, netjiese verblyf op werkende melkplaas.
Francois V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerMichelle K - Sep 2020
Algehele gradering
Die naweek was heerlik. Vars lug!
Robert V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig plek as jy net wil voete opsit en wyn drink langs die vuur. Lekker kampplek ook.
Jonathan B - Des 2020
Algehele gradering
Die dame wat ons ontvang het, was niks vriendelik nie, baie nors.
Murray M - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustig maar ook baie vlieë. Pragtige uitsig!
Leon S - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing, maar met bitter swak diens. Vuil en onnet verblyf. Teleurstellend.
Lees meerRentia L - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerChantal J - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens.
Het so lekker gebly, die uitsig oor die natuur is so mooi.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ae V - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtig, rustig en aangenaam.
Vanessa F - Jul 2019
Algehele gradering
Blissful farm life.
Lees meerNerine K - Apr 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Lees meerRetha L - Mei 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Johannie V - Apr 2019
Algehele gradering
Oud en jonk het die plaaslewe baie geniet!
Danielle T - Apr 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi kampplek!
Petro C - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful place to stay and relax.
Michelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde.
Lizette S - Mrt 2019
Algehele gradering
Was 'n belewenis.
Handry D - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Marianca S - Mrt 2019
Algehele gradering
Diens was puik.
Stephanie Coetzee C - Feb 2019
Algehele gradering
Value for money in a beautiful setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld in 'n baie mooi omgewing.
Hierdie afgetrede paartjie het elke minuut van ons mid-week verblyf by Fleckvieh geniet. Dit is skoon en gerieflike verblyf teen 'n baie billike prys in 'n baie mooi omgewing. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tiffany T - Des 2019
Algehele gradering
Relaxing stay in idyllic setting.
Lees meerSean L - Nov 2019
Algehele gradering
Was 'n perfekte afskakeling van die besige lewe.
Yvette K - Okt 2019
Algehele gradering
Peaceful retreat, especially next to the dam, where you can enjoy the night skies.
Lees meerRobin P - Okt 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing location with the best views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut amazing ligging met die mooiste uitsig.
Amazing ligging met die mooiste uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Enslin G - Sep 2019
Algehele gradering
Peace and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil en rustig.
'n Wonderlike plek, klein paradys, sal beslis weer besoek. Hou van die rus en vrede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Perfekte plekkie om af te skakel met asemrowende uitsigte.
Jeanette T - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf.
Seun V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wat 'n uitsig het lekker ontspan.
Linda V - Feb 2019
Algehele gradering
It was the best getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was die beste wegbreek.
Enige persoon alleen of familie met kinders en liefdes buite en plaas lewe sal absoluut van die rustige plaas hou. Dit is die beste plek om jou batterye te herlaai.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marshant H - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Gabri V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker plaasgevoel.
Leonico E - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik in pragtige omgewing.
Ockie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en stil wonderlike ervaring.
Gail L - Jan 2019
Algehele gradering
Scenery was awesome.
Charlton B - Des 2019
Algehele gradering
The place is amazing and beautiful.
Janine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastic! Superb! Highly recommended!
Hanli V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaaskuier.
Carin C - Mrt 2019
Algehele gradering
We loved it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was mal daaroor.
Die omgewing is pragtig en ons gaan die Eland-kothuis weer besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lee-anne A - Sep 2019
Algehele gradering
Een van die mooiste plekke in die Wes Kaap, netjies en rustig.
Monique M - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlik vir stilte weg van gejaag en rus van liggaam en siel.
Lees meerTessa D - Des 2019
Algehele gradering
Too many flies!
Sadia B - Des 2019
Algehele gradering
Salige herlaai-huisie.
Aneeqah S - Des 2019
Algehele gradering
The location was nice and the accommodation was very peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die ligging is lekker en die verblyf is baie rustig.
Dis 'n goeie plek vir 'n stil wegbreek, die uitsig is pragtig en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Merle M - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige gasteplaas.
Lees meerThersia C - Des 2019
Algehele gradering
Nie geskik vir ouer persone nie en inligting deur bestuur nie volledig nie.
Lees meerFleckvieh Guestfarm se terugvoer
Die eenhede word baie duidelik beskryf op die webblad asook op ons eie webwerf met verskeie foto`s van elke eenheid. Daar is ook `n omvattende beskrywing waarmee elke eenheid toegerus is. Tydens opgradering is dit steeds die gas se keuse watter eenheid hul verkies.
Die eerste twee weke van Desember was die Gastehuis bestuurderes op wittebrood en ek self moes die gaste asook die boerdery bedryf en was slegs 'n oproep ver vir enige klagtes.
Oor die voël lewe net dit, ons area het van die beste voëlkyk omstandighede.
Karen B - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike omgewing, egte plaasgevoel in 'n effe afgeleefde kothuis.
Marlene B - Jul 2019
Algehele gradering
Somervakansie sou beter wees, veral omdat badkamerfasiliteit nie direk deel van wooneenheid is nie.
Kobus G - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige plaas en omgewing, rustig maar swak toegeruste "selfsorg"-eenheid.
Stevie K - Jun 2019
Algehele gradering
Very bad experience - left a day early because it was utterly unbearable.
Lees meerHendrik D - Jun 2019
Algehele gradering
Noisy guests and little action from owners.
Bert M - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful farm stay with swimming in dam and walks!
Nicolise W - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend en so so rustig. Pragtige uitsig. Sal vir seker terug gaan.
Christiaan G - Okt 2018
Algehele gradering
Absolute 5-ster-ervaring!
Belinda B - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Manie K - Sep 2018
Algehele gradering
Dit is die derde keer dat ons daar tuisgaan en dit was ongelooflik lekker.
Lees meerMonique M - Mei 2018
Algehele gradering
It was the most relaxing and rejuvenating time I had in many many years.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was die rustigste, mees verfrissende tydjie wat ek al in baie jare gehad het.
Daar's nie genoeg spasie om te wyd hoe baie ons ons tyd geniet het daar by die gasteplaas nie. Ons het in Bosbokkothuis gebly. Dit het net die basiese, maar vir ons doeleindes wat dit ideaal. Ons het 'n studie-week hiervan gemaak ver weg van die gejaag en verpligtinge en kan nog steeds nie afskakel na die lekker tyd wat ons gehad het deur net niks te doen nie. Daar's nie veel selfoonsein nie, maar dis presies wat jy nodig het as jy die wêreld wil agterlaat, wil verfris en studeer. Ons het bykans elke dag plaasmelk en -eiers gekoop, heerlik! Ons kon ons 2 klein / medium honde saambring en met hulle gaan stap sonder leibande rondom die dam en ander paaie. Het saans 19:30 ingekruip en soggens 8:00 ontwaak. Dis glad nie ons nie en het dit so geniet! Hulle sien ons beslis weer ten minste een of twee keer 'n jaar! Almal op die plaas was vriendelik en die hulp en kommunikasie vooraf was net so goed, professioneel en warm.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Allie E - Mei 2018
Algehele gradering
Ontspannende ervaring met pragtige uitsig en waarde vir geld.
Anita N - Mrt 2018
Algehele gradering
Absoluut asemrowend. Daar is iets vir almal en die kinders 4 en 9 het die plaas lewe so geniet.
Drienie K - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustig met die lekkerste cottage cheese wat ons nog geëet het.
Jackie A - Jan 2018
Algehele gradering
The farm is an unknown gem!
Lees meerDieter R - Okt 2018
Algehele gradering
Ideale omgewing om te ontspan.
Marion B - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was die moeite werd, die uitsig was asemrowend, en doodse stilte was 'n genot.
Audra D - Sep 2018
Algehele gradering
Totally awesome, kids love the feeding and the animals.
Danielle D - Jan 2018
Algehele gradering
Julie sal ons beslis weer sien.
Elsa K - Okt 2018
Algehele gradering
Te mooi.
Jakkie D - Apr 2018
Algehele gradering
Pure Plaas Sielerus.
Marian T - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi natuurskoon.
Liesl S - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend op die plaas. 'n Fantastiese plaas-ervaring met vriendelike mense.
Margie A - Mei 2018
Algehele gradering
Spacious, comfortable and well-equipped chalet, with lovely views from large deck overlooking the dam.
Benita P - Sep 2018
Algehele gradering
Besonderse uitsig, ongemaklike beddens.
Lees meerFleckvieh Guestfarm se terugvoer
Ons is vreeslik jammer oor die teleurstelling wat u ondervind het in die Chalet eenheid.
Wat die matrasse aanbetref, daar word duidelik gestipileer dat die loft beddens slegs vir kinders se gebruik is, omdat die beddens smal en dun is, is dit ongemaklik vir volwassenes. Andersins het ons nog geen klagtes gehad oor die matrasse nie, maar sal definitief ondersoek instel.
Buisligte en elektriese toebehore het in al die eenhede probleme gegee oor die naweek, as gevolg van 'n fase wat af was, ons vra om verskoning daarvoor.
Daar is in elke eenheid 'n gaste lêer, wat al die aktewiteite op die plaas verduidelik en uiteensit.
Thea W - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, perfek vir 'n wegbreek.
Lees meerJohan N - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Charl D - Jul 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n baie mooi omgewing.
Natasja F - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, ons het baie lekker gekuier.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Alfie N - Des 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap maar dit was al. Dit hang af wat jy verwag van 'n gasteplaas.
Colleen L - Des 2018
Algehele gradering
Definitely not value for money.
Lees meerRiana G - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Cea B - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Johanna V - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig stap en vrede.
Natasja N - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en mooi.
Jessie S - Okt 2017
Algehele gradering
Salig, goed vir die siel.
Stefna O - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plaas!
Anoan D - Okt 2017
Algehele gradering
Alles was perfek!
Teswill A - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Charlene M - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Helen J - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike en rustige plaas met alles wat 'n mens nodig het om van die stadsgejaag te vergeet.
Saskia D - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderful view.
Ettienne N - Aug 2017
Algehele gradering
Die tyd by Fleckvieh was verfrissend.
Dirk V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike plek om te by.
Cornie P - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlike ligging en goeie diens.
Zelna S - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Glenda S - Apr 2017
Algehele gradering
Nice.
Lees meerDewald G - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome verby!
Cara-mia M - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties (as jy 'n plaasondervinding wil hê).
Elzabe B - Jan 2017
Algehele gradering
Plaasvars-lekkerte!
Marisa Van Der Spuy V - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlik, fantasties, asemrowend, mooi en so rustig!
Len G - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Ben G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker ondervinding, gasvryheid 10/10.
Herman P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker, sal dit weer doen.
Annatjie P - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was besonders.
Carina G - Mei 2017
Algehele gradering
Prentjiemooi plek! Perfekte plaas-wegbreekplek.
Corlia D - Mrt 2017
Algehele gradering
A wonderful weekend.
Corrie L - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik gewees, almal behoort 'n draai daar te maak.
Timothy V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike en goed ingerigte chalet met 'n onbeskryflik pragtige uitsig.
Lees meerElize V - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Alda H - Mei 2017
Algehele gradering
Lieflike uitsigte.
Ricus V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker plaas naweek op 'n melkplaas.
Rosie B - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis! 'n Nuwe ervaring! Pragtig!
Morne N - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, pragtige natuur, kwaliteit tyd met gesin, altyd-onthou-vakansie.
Maryna D - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer.
Eva V - Jul 2017
Algehele gradering
A tranquil farm stay with a stunning view.
Reinhardt N - Jan 2017
Algehele gradering
Stunning ontspanne verblyf.
Anton U - Okt 2017
Algehele gradering
Very peaceful farm atmosphere with clean comfortable room and a nice view. A bottle of milk as a welcoming gift.
Frik B - Mei 2017
Algehele gradering
Lieflik, plaas, gasvry, heerlike kos.
Drienie K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker, wonderlike uitsig en rustigheid was wonderlik.
Veronica W - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustig en verfrissend.
Cindy L - Des 2017
Algehele gradering
Het die baie geniet
Fazlin C - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
Hennie K - Feb 2017
Algehele gradering
Besondere mooi ligging.
Andrea N - Apr 2017
Algehele gradering
Tranquil and pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en aangenaam.
Awesome verblyf weg van die stad se gejaag. Plaas, meer, kano, stap. Maar neem games saam vir die kinders ingeval dit reën.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lindy N - Mrt 2017
Algehele gradering
Lovely to be part of farm life for a few days!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik om deel te wees van die plaaslewe vir 'n paar dae!
Pragtige plaas waar ons hartlik verwelkom was en gehelp is deur die inwoner-studente, veral die wat gehelp het om 3 hulpelose vroue om 'n vuur te pak en te braai! Die studenteverblyf was baie basies met baie goedjies wat op die inventarislyste was wat nie daar was nie (insluitend 'n toiletsitplek, sowel as vadoeke, badmatjie en borde). Tog het ons die koeie wat in die groen velde op en af wandel geniet, en ons bure, die hoenders. Ons sien uit daarna om die nuwe hout chalets wat naby die dam gebou word te besoek - alhoewel gaste dan mag uitmis op die daaglikse plaaslewe-bedrywighede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bertje D - Feb 2017
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, maar baie swak dubbelbed. Onmoontlik om in te slaap.
Margitta D - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig!
Hoërskool Lydenburg Y - Des 2017
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf!
Lees meerAnonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Petro L - Des 2017
Algehele gradering
Baie, baie vlieë en treurige kliëntediens.
Lees meerFleckvieh Guestfarm se terugvoer
Grootvadersbosch is hierdie plaas en nog buurplase se naam. Ons vorm die Grootvadersbosch bewarea. Die Grootvadersbosch reservaat is maar een deeltjie vd ou oorspronklike Grootvadersbosch plaas aangele in 1724. Ons word baie duidelik op die kaart aangedui. Fleckvieh gasteplaas se totale lengte is alleen 11 km. Die vallei bestaan uit melkplase en op plase is daar maar altyd vlieë, jammer daaroor. Inligtingstukke word soms deur gaste perongeluk geneem en dan word daar nuwes gedruk. Inligtingstukke oor die omgewing is nie 'n vereiste nie.
Lizanne J - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige plaas, maar chalet kort onderhoud en toebehore.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Nerine K - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Gerda P - Des 2016
Algehele gradering
Asemrowend, rustige plek om jou battery weer te laai.
Hilda S - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Maja T - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Annerine S - Jan 2016
Algehele gradering
Dis 'n ongelooflike wegbreek na 'n pragtige omgewing met regte Afrikaner-gasvryheid!
Adrie O - Des 2016
Algehele gradering
Regtig baie lekker!
Anita S - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike plaas verblyf en baie vriendelik.
Tania L - Jan 2016
Algehele gradering
I found a hidden gem in Grootvadersbosch Guestfarm.
Andrew H - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderful place for a farm holiday. Enthusiasm by owner and staff to share knowledge.
Jutta L - Jun 2016
Algehele gradering
Die vars lug, melk en kaas voed jou liggaam en siel.
Etienne V - Des 2015
Algehele gradering
'n Absolute belewenis op 'n besonderse plek met 'n fantasie uitsig en lekker aktiwiteite om te geniet.
Lees meerDanie W - Des 2015
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Willie A - Des 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Gerda H - Des 2015
Algehele gradering
Rustig op die plaas.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang