Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleckvieh Guestfarm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Fleckvieh Guest Farm is op 'n privaat plaas aan die voorheuwels van die Langeberge geleë en bied selfsorg-eenhede en kampeerplek. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike plaasverblyf, ver van die stad se gewoel. Gaste uit die buiteland gebruik die gasteplaas gereeld en nie net as basis vir alles naby Witsand en die wynroetes nie, maar ook vir besoeke aan Kaapstad, George en Oudtshoorn.

Verblyf word in 1 grasdak-chalet, 3 boshuisies, 1 groot boshuis, 3 glanskamp-tente en 12 kampeerplekke met gedeelde ablusiegeriewe aangebied.

Gaste kan ook op warm somerdae 'n in die groot plaasmeer afkoel, of die klein roeibootjie gebruik. Braai-areas met 'n pragtige uitsig is beskikbaar. Aktiwiteite wat teen 'n ekstra koste op die perseel geniet kan word, sluit in wildritte, bergfietsry, visvang, voëlkyk en staproetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 252 resensies vir Fleckvieh Guestfarm
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guestfarm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 252

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fleckvieh Guestfarm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADEBz7EbXPpVQgOKMa2W9blStny3FdajUrnorxY2jS01cQanK0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 5) 252 5 1 5 Grootvadersbosch Landgoed Dun Donald Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009351830283 20.754311084747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang