Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleckvieh Guestfarm

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R405 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Fleckvieh Guest Farm is op 'n privaat plaas aan die voorheuwels van die Langeberge geleë en bied selfsorg-eenhede en kampeerplek. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike plaasverblyf, ver van die stad se gewoel. Gaste uit die buiteland gebruik die gasteplaas gereeld en nie net as basis vir alles naby Witsand en die wynroetes nie, maar ook vir besoeke aan Kaapstad, George en Oudtshoorn.

Verblyf word in 4 boshuisies, 3 glanskamp-tente en 12 kampeerplekke met gedeelde ablusiegeriewe aangebied.

Bloubok-kothuis en die Duiker-glanskamptent het privaat houtvuurbaddens. Gaste in die oorblywende kothuise en tente het toegang tot 'n gemeenskaplike houtvuurwarmbad.

Gaste kan in die groot plaasdam swem. Daar is ook braai-areas met lieflike uitsigte. Aktiwiteite wat op die perseel beskikbaar is, sluit nagwildritte, bergfietsry, visvang, voëlkyk en voetslaanroetes in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 265 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rian V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Goed vir die siel. Beslis die moeite werd. Mooi plaas met goeie fasiliteite. Was baie lekker. Sal jaarliks gaan.
Jan 2025
Izille E
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kuier was interessant, ons kinders het dit geniet. Dis die liefdevolste plek. Ons het baie lekker gekuier en dit baie geniet.
Jan 2025
Tracy M
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful cabin on the water in a peaceful setting. We absolutely loved it. It was comfortable and just what we expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Sean M
Gesin met tieners
5.0
Magical place. Absolutely going back. Even better in real life than the photos show.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ria M
Saam met vriende
4.8
Mooi geleë, rustige plek. Heerlike twee nagte daar oorgebly. Sal beslis weer soontoe gaan.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guestfarm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 265

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fleckvieh Guestfarm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 405
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 405
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADEBz7EbXPpVQgOKMa2W9blStny3FdajUrnorxY2jS01cQanK0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R405 per nag (plek vir 5) 265 5 1 5 Grootvadersbosch Landgoed Dun Donald Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009351830283 20.754311084747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang