Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleckvieh Guestfarm

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Fleckvieh Guest Farm is op 'n privaat plaas aan die voorheuwels van die Langeberge geleë en bied selfsorg-eenhede en kampeerplek. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike plaasverblyf, ver van die stad se gewoel. Gaste uit die buiteland gebruik die gasteplaas gereeld en nie net as basis vir alles naby Witsand en die wynroetes nie, maar ook vir besoeke aan Kaapstad, George en Oudtshoorn.

Verblyf word in 4 boshuisies, 3 glanskamp-tente en 12 kampeerplekke met gedeelde ablusiegeriewe aangebied.

Bloubok-kothuis en die Duiker-glanskamptent het privaat houtvuurbaddens. Gaste in die oorblywende kothuise en tente het toegang tot 'n gemeenskaplike houtvuurwarmbad.

Gaste kan in die groot plaasdam swem of die klein roeibootjie gebruik. Daar is ook braai-areas met lieflike uitsigte. Aktiwiteite wat teen 'n ekstra koste op die perseel beskikbaar is, sluit nagwildritte, bergfietsry, visvang, voëlkyk en voetslaanroetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 252 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pippa J
Saam met lewensmaat
5.0
Heavenly location. These luxury tents are in the most fabulous location, so incredibly peaceful. However, not very well suited for bad ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Nathan J
Saam met vriende
5.0
No complaints - was a wonderful spot. Houses are well equipped and location is spectacular. Would definitely go again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Sharon M
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money. We had a great stay, the owner was super helpful and friendly. We had a surprise handmade gift for my husband's 40th a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Louisa T
5.0
Breathtaking. Beautiful views, pet friendly. I slept like a baby except for the last night as the wind was really bad, and the glamping...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Adelé K
5.0
Ons het die staproetes geniet, die skape en perde gaan sien. Lekker gebraai. Wonderlike kamp met die mooiste uitsig! Vriendelikste mense wat regtig jo...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guestfarm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 252

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fleckvieh Guestfarm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvadersbosch Landgoed, Dun Donald Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADEBz7EbXPpVQgOKMa2W9blStny3FdajUrnorxY2jS01cQanK0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 5) 252 5 1 5 Grootvadersbosch Landgoed Dun Donald Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.009351830283 20.754311084747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang