Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm - Gideon

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Grootvalleij Farm - Gideon
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tania L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Dit was die heel beste "blommetjies kyk" vakansie!

Ons het heerlik in hierdie pragtige plaashuis gebly, baie dankie! Alles was perfek. Baie vriendelike gasvrou wat ons so mooi oor alles op die plaas en die omgewing ingelig het. Die private toegang na Skilpad Reservaat was 'n bonus.

Marinda H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H

Ouwêreldse bekoring en rus vir die siel.

Ons gesin het daar bymekaargekom om saam te kuier en sommer ook blomme te kyk. Die intense stilte wat mens rustigheid tot in jou siel gee het my dadelik opgeval. Die plaas is pragtig, die blomme besonders en ons gasvrou smelt daarmee saam. Die hek deur die plaas na die natuurreservaat is 'n baie groot bonus. Mense mag dalk dink dis 'n negatief oor daar nie TV en WiFi is nie, maar glo my, dis 'n baie goeie geleentheid om kwaliteittyd te hê.

Marius C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C

Rustige, veilige verblyf in 'n pragtige omgewing omring deur blomme!

Heerlike verblyf op 'n werkende plaas in 'n prentjie-mooi omgewing. Was ons 2de besoek aan Grootvalleij en ons sal weer terug wees! Esmie is 'n wonderlike gasheer, van die warm pannekoeke wat sy aangedra het tot die leen van haar Oupa se swartpot vir ons om pot te maak! Privaatingang na die Namakwa Nasionale Park net 'n paar kilo's weg is 'n absolute bonus!

Karien D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Uitstekende verblyf.

Baie tuis gevoel, baie lekker gekuier. Verblyf baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik.

Paula H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H

A lovely farm visit with lots of flowers and good hospitality.

Near Skilpad, warm hosts and comfortable farm visit.

Morne V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie lekker plaasomgewing.

Ons was in blommetyd daar en die blomme om die huis was van die beste wat ons gesien het terwyl ons getoer het, regtig pragtig. Jy kan by 'n agterhek van Skilpad ingaan wat die wagtyd aansienlik kan verkort as daar voertuie staan om in te gaan. Ons het sommer vinnig tuis gevoel en almal was baie gasvry. Maak net seker jy vat jou eie braaivleisie en hout saam, as jy op die plaas koop is dit baie duur.

Marius K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius K

Gerieflik, mooi en goeie ligging.

Pragtige eienaars wat moeite doen om jou verblyf aangenaam te maak.

Anèl D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anèl D

Rustige plaashuis.

Baie lekker rustige plaas omgewing. Genoeg spasie en goeie geriewe. Baie vriendelike mense.

Alette C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alette C

Knus, gesellige ou plaashuis in 'n pragtige omgewing en met 'n lekker, nostalgiese boekrak.

Ons het heerlik gebly en gekuier in Oom Gideon se Huis. Esmi en haar gesin is baie gasvry en hulpvaardig en dis 'n pragtige area om te verken.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab51a3c0ed2be92911ff5daf5e089d692812a6ca26219bf861410865f365a7dde8c030dd16ad634490454dfe3c064ff4a50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.20811014825 17.795149449943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang