Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm - Gideon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Grootvalleij Farm - Gideon is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis op 'n skaapplaas, Grootvalleij, net 18 km buite Kamieskroon. Die plaas is bekend vir sy veldblomme en is naby die skilpad-kamp van die Namakwa Nasionale Park. Dit word via 'n privaat 4 km-pad bereik.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n ruim oopplan-eetarea en -leefarea en 'n groot stoep met 'n uitsig oor die plaas.

Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat semi-oopplan is met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Sewende gas op versoek kan op 'n matras geakkommodeer word.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, ketel, yskas, stoof, oond en etenstafel met sitplek vir 6. Die eetkamer het 'n tweede etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n binnebraai en die groot onderdakstoep het 'n bank en etenstafel met sitplek vir 6 buite.

Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat saam reis. Die plaas het oorgenoeg spasie vir voetslaan en fietsry, of om net 'n bietjie op die stoep met 'n boek te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Grootvalleij Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Grootvalleij Farm - Gideon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab51a3c0ed2be92911ff5daf5e089d692812a6ca26219bf861410865f365a7dde8c030dd16ad634490454dfe3c064ff4a50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.20811014825 17.795149449943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang