Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm - Sonvanger

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Grootvalleij Farm - Sonvanger
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Susan H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Sentrale ligging met pragtige blomme tot teenaan die akkommodasie!

Stilte en gasvryheid dra by tot wonderlike ervaring en sielerus op 'n plaas ryk aan geskiedenis! Gasvrou het kaart en inligting beskikbaar gestel van waar om mooi blomme te sien, ens.

Antonio R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio R

Het elke oomblik geniet. Dankie, Esmi.

Plaaslekker. Die stilte en natuur het ons bekoor. Dadelik tuis gevoel. Pragtige omgewing. Bedags die blomme, snags die sterre.

Mercia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Weereens lekker gebly.

Esmi is 'n wonderlike gasvrou, en ons sal weer gaan.

Kathryn S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn S

Authentic and stunning rural stay with all home comforts.

Our host Esmi was very helpful, friendly and accommodating. Thanks so much for making us feel so welcome and at home. We loved this farm property with its big fireplace and crisp quality and comfortable bed linens. The accommodation was spacious and very authentic. The decor was lovely and felt very comfortable. Although we needed to drive 11 km on a gravel road to get to the farm, the property and surroundings were beautiful and well worth the drive. We loved the fields and seeing the Namaqualand flowers and a little Duiker too. This is a safe and very peaceful gem of a location. It has a rural charm and style to it. We really enjoyed our one-night stay and would recommend this place to others. Phone signal is limited here and connecting to the internet was also limited. This may be a problem for some guests but for us, this was fine and added to the tranquillity of our stay in one of the world's rare and lovely remote places. Whatsapp and text messages do get through after a delay. Put the phones aside and enjoy the peace and quiet with stunning views and a cosy indoor fire. Thanks so much for an unforgettable stay.

Dirk C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Blommekyk saam vriende.

Esmi het ons hartlik ontvang en wenke gegee vir blombesigtiging. Netjiese en skoon verblyf. Ons sal hierdie beslis as aandoenpunt voorstel vir mense wat in die rigting reis. Die plaas was natuurlik 'n blommeparadys September.

Chrissie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie D

Very enjoyable!

Very friendly hostess, everything you need in the accommodation, very quiet. Just perfect!

Gerhard V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Natuur mooi, rustig en kalmerend.

Sal klein handdoek ook bring.

Chris S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Baie gasvrye mense.

Baie goed geleë. Langs Namakwaland Nasionale Park. Plaas het self goeie blomme. Verblyf baie eenvoudig.

Hennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie B

Goeie plaas-akkommodasie en sentraal tot die Namakwalandse blomgebied.

Rustige en voldoende plaas-akkommodasie. Esme baie hulpvaardig en vriendelike ontvangs. Die plaas het die beste blomme van die omgewing. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n plaasavontuur wil beleef.

Arrie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie B

Lekker op die plaas met 'n wonderlike gasvrou.

Lekker stil op die plaas en plekkie is baie mooi en netjies. Ons het dit baie geniet en lekker op die plaas blomme ook gekyk. Beveel dit sterk aan.

Adrian L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian L

Very comfortable and well equipped cottage, perfect for flower-viewing. Hospitable and helpful hosts.

This self-catering cottage is ideal for seeing the Namaqualand flowers and for exploring the area. It is a perfect farm get-away and we felt extraordinarily fortunate to find this spot through the website. We cannot recommend this accommodation more highly!

Cobus O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus O

Gerieflike verblyf, vriendelike gashere.

Lekker plaasverblyf, rustig en hartlik, mooiste Namakwaland-berge en blomme in omgewing.

Heidrun B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidrun B

Heerlik rustig, pragtige plaas.

Ons het heerlik gebly in die Stoephuisie, alles was skoon en die kombuisie het alles wat jy nodig het.

Hugh B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh B

Fantasties

Baie mooi plaas en oulikke familie

Mike M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

We loved this wide open space farm where we could walk freely and be greeted like old friends by the herd of goats!

Historic farm across 6 generations with Esmi happy to tell stories. Friendly dog was an extra!

Sabinab B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabinab B

Very nice farm living.

Die Stoephuisie was a perfect place to stay for two nights. We greatly enjoyed being able to explore the beautiful farm on foot and by car.

Danie W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W

Gerieflike verblyf met baie vriendelike ontvangs.

Grootvalleij is 'n wonderlike toerismebestemming vanwaar Namakwaland verken kan word. Die omgewing is pragtig, veilig, stil en die akkommodasie is lekker privaat.

Junita K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita K

Grootvallei Plaas het ons siele gevoed!

Esmi het ons baie welkom laat voel, ons het haar humorsin en stories oor die plaas geniet! Ons het kilometers oor die plaas gestap en die mooiste blomme gesien. Die huisie is baie goed toegerus, ons het saans tot laat op die stoep gesit en kyk na die sterre. Dit was heerlik om soggens wakker te word met die geblêr van skape. Ons wens haar alle sukses toe vir die toekoms!

Daniel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

We enjoyed our stay.

Friendly - neat and quick access to SANPark.

Martha H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha H

Gemaklik en baie mooi landskap.

Baie lekker gekuier by gasvrye mense. Die eenheid is goed toegerus en die binnebraai/vuurherd is 'n wenner vir die koeler aande.

Adri C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Dit was 'n rustige en aangename verblyf.

Ons het oor die Wildeperdehoekpas gery na Grootvalleij. Dis 'n pragtige omgewing, ten spyte van die feit dat daar nie hierdie jaar blomme was nie. Esmi se hartlike ontvangs het ons sommer ekstra tuis laat voel. Dankie ook vir die wenk om 'n "sundowner" te gaan geniet op die uitdraai pad in die pas - dit was baie spesiaal! Ons was 3 persone: ek en my man en my broer en het in die Kliphuisie en die Stoephuisie gebly. Alles was silwerskoon, met alles wat ons moontlik kon nodig kry. Die uitsig is pragtig! Hier is die nagte so donker (tog so veilig) dat dit voel jy kan die sterre bietjie herrangskik. Die Kliphuisie en die Die Stoephuis het definitief op ons "weer-doen-lys" beland. Ons sien julle gou weer!

Kate N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate N

Very friendly host at relaxing, safe location.

We had a very pleasant stay at the farm. Hostess very welcoming and friendly.

Jackie D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

Uitstekende verblyf in pragtige omgewing.

Ons het hierheen gereis om blommetjies te sien - helaas geen blommetjies nie weens die droogte. Nietemin het ons drie goeie dae gehad en van die Namakwalandse landskappe geniet. Die verblyf was skoon en netjies en gesellig ingerig. Alles wat ons benodig het was beskikbaar en ons het veral van die plaasgeluide gehou. Vriendelike eienaars en 'n baie vriendelike hond!

Michael H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michael H

Nice farm environment.

Facilities were adequate. Nice farm environment, friendly host, clean, comfortable, spacious rooms, safe place to stay. Would have been fantastic if the flowers had bloomed this year. Good value for money.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij-plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43fee4f1265e64e10a3f2cec680b5faaef8ad021b0df90baa9960788b65d56d3d8bed261568d69913247fb7c4a289fefc06a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.211079742961 17.792723178864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang