Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm - Sonvanger

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Sentrale ligging met pragtige blomme tot teenaan die akkommodasie! Stilte en gasvryheid dra by tot wonderlike ervaring en sielerus op 'n plaas ryk aan geskiedenis! Gasvrou het kaart en inligting beskikbaar gestel van waar om mooi blomme te sien, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Het elke oomblik geniet. Dankie, Esmi. Plaaslekker. Die stilte en natuur het ons bekoor. Dadelik tuis gevoel. Pragtige omgewing. Bedags die blomme, snags die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Weereens lekker gebly. Esmi is 'n wonderlike gasvrou, en ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Authentic and stunning rural stay with all home comforts. Our host Esmi was very helpful, friendly and accommodating. Thanks so much for making us feel so welcome and at home. We loved this farm property with its big fireplace and crisp quality and comfortable bed linens. The accommodation was spacious and very authentic. The decor was lovely and felt very comfortable. Although we needed to drive 11 km on a gravel road to get to the farm, the property and surroundings were beautiful and well worth the drive. We loved the fields and seeing the Namaqualand flowers and a little Duiker too. This is a safe and very peaceful gem of a location. It has a rural charm and style to it. We really enjoyed our one-night stay and would recommend this place to others. Phone signal is limited here and connecting to the internet was also limited. This may be a problem for some guests but for us, this was fine and added to the tranquillity of our stay in one of the world's rare and lovely remote places. Whatsapp and text messages do get through after a delay. Put the phones aside and enjoy the peace and quiet with stunning views and a cosy indoor fire. Thanks so much for an unforgettable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Blommekyk saam vriende. Esmi het ons hartlik ontvang en wenke gegee vir blombesigtiging. Netjiese en skoon verblyf. Ons sal hierdie beslis as aandoenpunt voorstel vir mense wat in die rigting reis. Die plaas was natuurlik 'n blommeparadys September.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrissie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Very enjoyable! Very friendly hostess, everything you need in the accommodation, very quiet. Just perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Natuur mooi, rustig en kalmerend. Sal klein handdoek ook bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Baie gasvrye mense. Baie goed geleë. Langs Namakwaland Nasionale Park. Plaas het self goeie blomme. Verblyf baie eenvoudig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Goeie plaas-akkommodasie en sentraal tot die Namakwalandse blomgebied. Rustige en voldoende plaas-akkommodasie. Esme baie hulpvaardig en vriendelike ontvangs. Die plaas het die beste blomme van die omgewing. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat 'n plaasavontuur wil beleef.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Arrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Lekker op die plaas met 'n wonderlike gasvrou. Lekker stil op die plaas en plekkie is baie mooi en netjies. Ons het dit baie geniet en lekker op die plaas blomme ook gekyk. Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij-plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43fee4f1265e64e10a3f2cec680b5faaef8ad021b0df90baa9960788b65d56d3d8bed261568d69913247fb7c4a289fefc06a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.211079742961 17.792723178864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang