Grootvalleij Farm - Sonvanger
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvalleij-plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grootvalleij Farm - Sonvanger is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die Grootvalleij-plaas wat net 18 km buite die dorpie Kamieskroon is. Dié plaas is alombekend vir sy veldblomme. Die Namaqua Nasionale Park is 4 km vanaf Grootvalleij en kan via 'n privaat pad bereik word.
Sonvanger is 'n ruim eenheid vir 2 met 1 dubbelslaapkamer, 1 badkamer met 'n stort en toilet, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea vir diegene wat met kinders reis. Die leefarea het 'n kaggel. Daar is 'n groot onderdakstoep in die koelte van 'n doringboom waar jy gerus 'n koppie koffie of 'n glasie wyn kan geniet terwyl jy die uitsig bewonder en jou verluister aan die kwetterende voëls.
Sonvanger is lekker naby sy buur-eenheid, die Kliphuisie. Dié 2 eenhede kan saam verhuur word vir groter groepe of vriende en familie wat saam reis. Die Stoephuisie is egter steeds privaat as mens dit apart wil bespreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Esmi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 119
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Grootvalleij-plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Grootvalleij Farm - Sonvanger het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvalleij-plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap