Grootvlei Guest Farm
Beskrywing
Die kamer is in die hoofgastehuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melk. Die kamer het 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Die kamer het 'n pragtige tuin-uitsig en is 200 m vanaf die strand. Gaste kan geelvinke, uile, suikerbekkies en tiptolle gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die hoofgastehuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water. Die kamer het 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Die kamer het 'n pragtige tuin-uitsig en is 200 m vanaf die strand. Gaste kan geelvinke, uile, suikerbekkies en tiptolle gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die hoofgastehuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melk. Die kamer het 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Die kamer het 'n pragtige tuin-uitsig en is 200 m vanaf die strand. Gaste kan geelvinke, uile, suikerbekkies en tiptolle gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die hoofgastehuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melk. Die kamer het 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Die kamer het 'n uitsig oor die binnehof en is 200 m vanaf die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water. Die kamer deel 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers vir die koue wintermaande. Hierdie kamer het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan vanuit die venster en is ongeveer 60 m vanaf die strand. Kleinwild kan vroeg in die oggend en tydens sonsonder gewaar word. Die kamer het 'n unieke dwergverkleurmannetjie wat in die aand tussen die plante gewaar kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die hoofgastehuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melk. Die kamer het 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Die kamer het 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die tuin en is 200 m vanaf die strand. Gaste kan geelvinke, uile, suikerbekkies en tiptolle gewaar.

Die kamer is in die hoofgastehuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melk. Die kamer het 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Die kamer het 'n gedeeltelike uitsig oor die tuin en Atlantiese Oseaan en is 200 m vanaf die strand. Gaste kan geelvinke, uile, suikerbekkies en tiptolle gewaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water. Die kamer deel 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers vir die koue wintermaande. Die kamer het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is ongeveer 60 m vanaf die strand. Kleinwild kan vroeg in die oggend en tydens sonsonder gewaar word. Die kamer het 'n unieke dwergverkleurmannetjie wat in die aand tussen die plante gewaar kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n aparte vleuel met 'n dagbed en 'n yskassie. Toiletware en handdoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water. Die kamer deel 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer het muurverwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Die kamer het 'n balkon met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is ongeveer 60 m vanaf die strand. Kleinwild kan vroeg in die oggend en tydens sonsonder gewaar word. Die kamer het 'n unieke dwergverkleurmannetjie wat in die aand tussen die plante gewaar kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse kamer is het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n wasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n lieflike toegeboude stoep met 'n dagbed, gemaklike rusbank en 'n kaggel. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, gebottelde water en 'n yskassie. Die kamer deel 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het muurverwarmers vir die koue wintermaande. Hierdie kamer het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan vanuit die venster en is ongeveer 60 m vanaf die strand. Kleinwild kan vroeg in die oggend en tydens sonsonder gewaar word. Die kamer het 'n unieke dwergverkleurmannetjie wat in die aand tussen die plante gewaar kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Ligte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie en gaste mag nie op die rusbanke in die gemeenskaplike areas slaap nie.
Die hangkaste, laaie, yskas en vrieskas in die kombuis is net vir Grootvlei Gasteplaas se personeel se gebruik.
Kinders word nie in die gastehuis se hoofkamers toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R365, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang