Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvlei Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Grootvlei
Gasteplaas ...

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 72 resensies vir Grootvlei Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ronel B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Wat 'n view. Wow.

Baie vriendelike mense en area is prentjiesmooi.

Sharon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D

Wonderlike verblyf. Die omgewing en vars lug het dit defn vir my gedoen.

Baie lekker dankie. Netjies en gerieflik.

Vuyani M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyani M

Awesome stay and very relaxing.

Simply beautiful place.

Rudi J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

We had a fantastic stay, it is peaceful, neat. We enjoyed every moment.

We had a fantastic stay at Grootvlei. It is peaceful, neat, and we enjoyed every moment at the venue. Friendly and very helpful staff.

Wynand M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M

Lekker lafenis aan die Weskus na 'n renerige lang pad.

Wat 'n aangename verrassing! Die mooiste plek, met 'n heerlike warm kamer vir 'n yskoue, nat aand. Alles was net perfek: van die kussings tot die lekker warm handdoeke. So stil, jy kan selfs die see hoor!

Jurjen K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurjen K

Great stay, relaxed atmosphere. Highly recommended.

Awesome reception with efficient and friendly service, very clean room that was fully prepared for our arrival. Next morning, breakfast was ready and waiting, with the same great service.

Charlie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlie M

Was pragtig en baie spesiaal.

Was baie lekker. Was bang die eerste aand oor enigste gaste wat dalk buite geloop het.

Cinthia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cinthia M

Pragtige unieke plek.

Ja, die kamer het 'n heerlike buite sitplek area gehad en kon jy die see sien.

Elmarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V

Pragtige see uitsig.

Mense baie vriendelik, lieflike see uitsig basies op strand gebly. Kort 'n bietjie onderhoudswerk in oppiduin huisies, bv. stoepsonskeerm en hout kort vernis.

Liz S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz S

Heerlike rustige akkommodasie, met see uitsig, voel veilig om op die strand te loop.

Baie netjiese akkommodasie, ligging perfek met see uitsig. My enigste probleem met eenheid 2 is dat as jy op die stoep sit, is eenheid nr. 3 se toiletvenster reg voor jou stoep. Jy hoor alles wat daar gebeur.

Marlize R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize R

Tranquility.

I had a choice of 4-star room or beach side. Obviously, I chose the beachfront because I am from Worcester and I came for business. So I enjoyed the peace and beautiful beachfront.

Twané B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Twané B

Dit was die slegste verblyf nog.

Die kamer was vuil, met aankoms het ons koffie koppies gekry in die kamer wat klaar gebruik was, daar was merke op die beddegoed en die ekstra kussing was ongebruikbaar. Jy kry ook niemand wat jou kan help met die probleme nie. Verder is dit plus minus 4 km in dorp toe en strand toe.

Christie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Rustig en lekker.

Dit was regtig lekker en rustig.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer u terugvoering. Geseënde 2024

Vriendelike groete
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Rene R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R

Heerlike see-ervaring.

Uitstekende ligging en unieke dekor maak hierdie 'n wonderlike bederf ervaring met fantastiese see-uitsigte.

Laurie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurie G

It was a splendid facility, fantastic setting.

The pics on the venue blurb do not do it justice. It was much better than expected, will definitely be back!

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Hi Laurie,
Many thanks for your lovely feedback. Hopefully you will be back soon.

Kind regards
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Jeandre M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre M

Hoogs aan te beveel ons sal definitief teruggaan!

Lieflike kamer so naby die see, hoor die golwe en natuur buite. Lekker warm en gemaklike bed. Heerlike ontbyt met vriendelike gasvrouens.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Goeiedag
Vreeslik baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons sie uit na u volgende kuier.
Vriendelike groete
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Douglas R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas R

Ongelooflike ligging!

Alles wat mens nodig het met 'n fantastiese uitsig en ligging by die see.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Goeiedag Douglas
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons aangenaam om u te akkommodeer.
Vriendelike groete
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Ursula G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula G

Rustige naweek weg van die stadslawaai.

Alhoewel die weer nie saamgespeel het nie en dit koud en nat was, het ons Grootvlei ongelooflik baie waardeer. Elektriese komberse, muurverwarmers, handoekverwarmers, wow, wat 'n wonderlike verwelkoming wanneer jy terugkom in jou kamer na 'n lang nat dag in die dorp. Baie dankie en ons sal vir seker weer terug wees.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Goeiedag Ursula,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons sien uit na jul volgende kuier
Vriendelike groete
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Lina S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina S

Heerlike wegbreek, lafenis vir jou siel.

Ons is hartlik ontvang, was regtig rustig, pragtige huis. Ons het die binnehof geniet om te ontspan. Die kamers was netjies. Ontbyt die volgende oggend was een vir die boeke. Sal verseker weer gaan kuier, kamer 5 in die gastehuis sien ons weer. Ons sal ook graag by Op die Duin een of ander tyd wil tuisgaan. Dankie Grootvlei. Bied beslis vir elke natuurliefhebber iets aan.

Mia W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia W

Net soos op die prentjies, asemrowend, stil en reg op die see!

Pragtige wegbreekplek.

Roderick K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick K

Pragtige plek met uitstekende diens.

Het by Oppiduin gebly. Pragtige see-uitsig oor die strand. Baie naby aan Muisbosskerm. Vriendelike en effektiewe personeel. Heerlike ontbyt. Sal weer kom kuier.

Ida V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ida V

Puik.

Ons het baie lekker gebly, ligging perfek.

Rochelle M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle M

Die stilte lekker by die see doen die siel goed.

Die gasteplaas kan bietjie opgradeer meer die badkamer, meer modern maak.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Goeiemiddag Rochelle,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons neem beslis kennis en hoop om u weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Michael P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michael P

Spooky.

The room was nice but not recommended if you're an introvert. The room was also extremely cold as it seems to be an old building. The breakfast in the morning was excellent.

Marilie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie D

Pragtige plekkie by die see.

Ons het op die duin gebly wat presies is wat ons wou gehad het. Dit was pragtig en het gevoel asof daar 'n privaat strand is vir die hotel.

Almarette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarette V

Pragtige, rustige omgewing.

Mense is wonderlik, vriendelik en behulpsaam. Die plek self is mooi en dit is perfek geleë. Ons tydjie was heerlik.

Charles V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Very nice.

Well located, not far from Muisbosskerm and Lamberts Bay.

Anna-maria O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria O

Vriendelike en gesellige omgewing.

Kan 'n besoek aan die plaas aanbeveel.

Debbie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W

Lovely relaxing stay. Staff are very friendly and helpful. Great breakfast served.

The guest house is beautifully decorated and well cared for. Lovely atmosphere and the sea views from upstairs were great.

Wendy V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Terrific with a great view.

Friendly, helpful service. Great breakfast.

Darryl N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl N

Veilig. Uitsig was asemrowend.

Sonsak was awesome. Als was netjies en skoon. Alles was net soos dit moes wees. Weereens die uitsig was regtig mooi.

Abe D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe D

Pragtig, gerieflik en gasvry.

Moeite werd om te besoek. Self kamer met see-uitsig aangebied wat beskikbaar was sonder enige ekstra koste.

Freek C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek C

Heerlike tyd gehad, uitstekende ligging.

Ligging en alles rondom die verblyf met die ontbyt was eersteklas.

Erika M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Heerlik.

Grootvlei is baie goed georganiseer. Kamer 5 is aan te bevele.

Cecil N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Baie lekker en goeie diens.

Heerlike ontspanning by die see. Pragtige uitsig.

Larelle H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larelle H

Pragtige kamers, bietjie gesukkel met WiFi opvangs. Niks in ons kamer.

Baie pragtige plek. Gedink dis nader aan die strand maar mens moet strand toe ry. Ideaal vir troues. Baie mooi plek.

Rian S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rian S

Baie mooi, maar ver van see.

Sien sterre.

Marieke S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieke S

Besonderse mooi gastehuis met kamers op die boonste verdieping, om 'n uitsig op die see te verseker terwyl jy ontspanne in jou bed lê.

Die plek is stylvol versier, alles eerste klas. Die pragtige ou melkhoutbome in die parkeerarea bekoor. Al wat bietjie gepla het, is dat die hooffoto op die webwerf misleidend is. Dis nie vanaf die gastehuis moontlik om strand toe te stap nie, wel nan die lokaal oorkant die pad af.

Annalie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie L

Lekker langs die see.

'n Karaktervolle plek om te bly. Het dalk bietjie aandag nodig by Die Duine, voel of dit nie ten volle gebruik word nie, eintlik 'n funksieplek. Miskien omdat ons net 3 dames alleen in die grote plek was. Miskien tyd vir nuwe linne en sagte kussings.

Sanita A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanita A

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, baie mooi skoon en ontbyt baie lekker.

Annelize R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R

Pragtige uitsig.

Baie mooi plek. Niemand kan 'n inbraak maak op jou vakansie nie.

Chris E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris E

Rustig.

Baie lekker gebly. Kamer met mooi uitsig skoon en pragtig. Ontbyt heerlik - lekker bederf. Personeel baie vriendelik. Ons sal defnitief weer kom kuier.

Rene S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Awesome.

Love the farm, perfect place for a wedding.

Zunthia R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunthia R

Fantastiese verblyf op die duine.

Ons het 'n fantastiese nag op die duine gehad. Die personeel is gasvry, vriendelik en uiters professioneel. Die eenheid is absoluut pragtig en baie netjies. Die uitsig was asemrowend vanaf ons eenheid en ons het die rustigheid van die omgewing ongelooflik baie geniet. Ontbyt wat by die prys ingesluit is was uit die boeke. Ons sal beslis weer daar oornag as ons in die omgewing is.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Zunithia vir hierdie pragtige resense, dis altyd vir ons 'n groot plesier om gaste te akkommodeer. Jul is meer as welkom om ons weer te besoek !
Vriendelik groete,
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Peter S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Spectacular.

This was truly a small piece of paradise, I will for sure be back as it was amazing.

Rika D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Besonderse verblyf op 'n seeplaas!

Heerlik gebly, kan ver stap langs 'n ongerepte kuslyn! 'n Ekstra verassing was die ontbyt wat ingesluit was by die prys!

Lenie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie C

Gasvry, vriendelik, skoon, wonderlik.

Fantastiese verblyf, sal weer gaan saam met familie vir 'n spesiale okkasie of reünie.

Jana J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J

Weggesteekte juweel op die duin.

Hierdie is een besonderse mooi plek.

Hermanus D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus D

Grootvlei Guest Farm is baie spesiaal en personeel lewer uitstekende kliëntediens.

Pragtig en veilige verblyf! Vriendelike ontvangs van die personeel gehad. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Goed geleë en stapafstand vanaf die see. Goeie waarde vir geld, sal dit beslis aanbeveel.

Adre A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre A

Dit was besonders!

Die ligging (op die strand) was perfek!

Karen K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Absolutely amazing, can't wait to go back.

Hope to renew our vows later this year. Fantastic service breakfast, accommodation and the most spectacular views. As the sun rises the sea is the most beautiful colours of pink. So inspiring.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Good morning,
Thank you for this very much for this lovely review.
Kind regards
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Cecilia R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia R

Pleasant.

Very friendly and accommodating to your needs. Neat and cosy rooms. Well located.

Glenda O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda O

A beautiful farm. Had a relaxing stay. Thank you to all.

Had a warm, electric blanket. Always warm water for shower. Comfortable bed. Nothing to complain. Near town for restaurants. Loved the hot chocolate.

Nanette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette V

Pragtige plekkie!

Ons het heerlik oornag en dis 'n pragtige plek met pragtige uitsig!

Josef O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josef O

Lekker ruim kamer.

Netjies, skoon en gerieflik met vriendelike en behulpsame ontvangs.

Adri P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri P

Fantastiese ligging reg op die see met net die geruis van branders.

Ongelooflike spesiale plek - ideaal vir 'n klomp vriende of groot familie om al die eenhede saam te te bespreek want die kombuis word gedeel. Die gemeenskaplike areas is egter so ruim dat ons nie gepla was deur die areas te deel met mense wat ons nie ken nie. Almal was in elk geval besonderse mense. Die natuurskoon is ongelooflik en ons sou wou langer bly as net een nag!

Basie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basie V

Wonderlike ligging!

Wonderlike area, maar prys is bietjie te hoog vir die waarde.

Jp V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jp V

Lekker plek, naby die see. Kamers heel goed.

Lekker plek, TV in kamer te klein en werk nie reg daarso nie. Sal ook spieël met haardroër aanbeveel vir vrouens. Ontbyt was goed, kan dalk bietjie mooier voorgelê word. Ons sal dalk ook voorstel dat die matte vervang word met houtvloere. Dit sal meer modern lyk.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Goeie dag JP,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer u positiewe kritiek. Daar is 'n haardroër in die hangkas se laai. Die haardroër se koord kan strek tot in die badkamer met 'n spieël. Die ander vollengte spieël is teen die kant van die kas wanneer u die kamer binnekom.
Ons neem kennis van u ander voorstelle.
Vriendelike groete,
Theresa.

Grootvlei Guest Farm
Mathy J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mathy J

Interesting spot on the dunes.

We loved the location. Would prefer for that money to have just had a small kitchenette. We travel all over SA and for that money it was nothing to write home about. Very odd place with breakfast in main guest house with zero style and no hospitality at all. Glad we only stayed there overnight. They were kind enough to upgrade our room but still.

Tamsyn A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tamsyn A

Very unhappy. The accommodation is surrounded by snakes.

Concerns of snakes in the room was raised to the manager at the facility. They have acknowledged that the premises is known for having snakes. We handed our key back because we did not feel safe. No refund on the remaining night was provided. Poor service.

Lynette V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Onvergeetbaar!

Die bestuurderes was baie gaaf en hulpvaardig. Ons het 'n pragtige uitsig oor die see gehad. Daar is baie spasie en alles is silwerskoon. Ons hoop julle sien ons binnekort weer.

Mariska D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Ongelooflike diens, vriendelike ontvangs, skoon en netjies!

Sal Grootvlei definitief aanbeveel.

Albertus Jacobus L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus Jacobus L

Uitstekend.

Baie baie goed. Sal beslis weer daar oorslaap.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Grootvlei Guest Farm
Leandre S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S

Mooiste plek!

Baie dankie, ons het heerlik gebly! Baie gasvry daar en alles wat ons nodig gehad het. En ontbyt was vreeslik lekker!

John W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

We stayed in the coastal cottage.

The view was great and we were well looked after.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Good day,

It was a great pleasure to have you as our guests at Grootvlei Guest Farm. Many thanks for the kind words.

Regards,
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Johan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Grootvlei is baie spesiaal en Alta lewer uitstekende diens.

Baie mooi kamp plekke en 'n chalet of 2 rond dit mooi af. Ons sal beslis weer hier wil oorbly in die toemkoms! Grootvlei se ligging is perfek en in 'n baie mooi deel van die Baviaanskloof. Alta se vriendelikheid en diens is uitstekend !

Linda L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Op die strand

By die chalets in duine geslaap. Was pragtig en mooiste poele tussen die rotse op die strand. Goed ingerig en uniek. Great ontbyt! Dis jammer die geyser het nie goed gewerk - koud en warm heeltyd.

Sandra T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T

Blomme gaan kyk.

Die uitsig is amazing. Bietjie anders as normale, maar skoon, warm stort, heerlike bed, vriendelike diens en lekker ontbyt.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Goeie naand Sandra,

Dit was 'n groot plesier. Baie dankie vir jul waardering en mooi woorde.

Vriendelike groete,
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Shahid M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shahid M

Heerlik ontspan.

Ons wou net 'n bietjie wegkom uit die stad om ons 34ste huweliksherdenking te voer.

Willem S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem S

Die braai by oppiduin was hoogtunt van 2020

Hier word nog lakens en komberse op beddens gebruik Bring jou eie duvet

Zakkie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zakkie B

Lekker rustige atmosfeer en ontvangs was baie vriendelik.

Ek stel voor die kamers kry gemakstoele in die kamer. Partykeer is dit net lekker om in jou eie kamer te ontspan en te lees sonder om op die bed te lê.

Chris C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris C

Die advertensie stem nie ooreen met 4-ster-akkommodasie nie.

Geen seefront-aansig behalwe op die duin kamer 4 en kamer 7 het uitgekyk op 'n dak, geen beddens of koffie, tee-aanvullings gedurende verblyf, geen asblikke is skoongemaak nie, geen handdoeke word omgeruil nie vir die 4 nagte wat daar gebly is nie.

Grootvlei Guest Farm se terugvoer

Goeie dag Jaqui,
Baie dankie vir die terugvoering, ons aanvaar u kritiek as positief. Ons neem kennis van u ontevredenheid.

Vriendelike groete,
Theresa

Grootvlei Guest Farm
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55f4b2a5607c4ef41f21d190998ab2e556f852f1136865bf545c998117e723dc03f6846851a6c8bde8d4b9edc1713a1aefc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 R365 Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.147888206482 18.310478343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang