Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootwater Game Lodge & Camping

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nadien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Thereza en haar man het ons baie bederf! Ons het ons huweliksherdenking gevier. Het so lekker gerus in die Bosveld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, stil en lekker ontspan. Ons as gesin met 2 klein kinders het die kampplek baie geniet. Kinders het baie lekker geswem en gestap op die plaas paaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie ontspannend. Baie lekker groot kampstaanplek. Netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great. Big thank you. Absolutely lovely. Will go back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely amazing, not enough good words can be said. Of the 23 countries and countless campsites in each I've been to, I can honestly say this was likely the most well thought out site I've used. The hot water on demand is a game changer, the fire pit is delightful. There are more sinks than you know what to do with, and the trees offer the perfect amount of shade. I honestly can't say enough good things about this little space. And all the staff were great to us, answered all our questions about crossing the border on the way to Botswana. If I'm ever in the area again, I will 100% be staying again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustige bosveld wegbreek. Heerlike kamp en kuierplek met baie geriewe. Die bos jacuzzi was 'n wenner met seep in vir ekstra borrels. Dis baie rustig en daar is 'n watergat binne stapafstand. Het 'n heerlike tydjie gehad en die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Sielerus! 'n Heerlike plek om weg te kom van die stad. Ons het gekamp en alhoewel daar nie kragpunte is nie, is daar mooi badkamers. Elke staanplek het sy eie privaat ablusie. Die kinders kon heerlik swem en hulself moeg speel in die veld. Stap en fietsry is heerlik op die plaas. Ideaal ook vir oorslaap oppad Botswana toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Grootwater Game Lodge & Camping
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Ek sien uit om julle weer te sien.

Rinske D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Excellent! We had a very nice stay at the Grootwater Lodge. We received a warm welcome from Gideon and Monica. The log cabins were very complete and we enjoyed two very peaceful days in de Kraal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirjam D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

A true oasis within the north of South Africa. Beautiful space with a lot of seats, a pingpong table, a bar, a proper kitchen, nice beds and showers. Beautiful place to stay at!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Grootwater Wildreservaat, Ellisras, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5409d811145410ac436b086e3db70e983b519f1ef31ea02c772a400747b3ff90baf2ec17b6ef948ea4c23156b0194bc7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Off the R33 Grootwater Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.094664664156 27.975815749378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang