Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootwaterval Farm Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wayne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker, rustig, spesiaal. 'n Wonderlike, egte Karoo ervaring. Ons kan fone afsit en behoorlik afsluit. Dankie vir 'n baie lekker kuier en julle gasvryheid. Ons gaan beslis weer draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Wonderlike rusplekkie om te ontsnap van ons besige lewens. Rustige atmosfeer. Lekker plaaslewe. Kinders het ook saam die bestuurders die lammetjies gaan melk gee. Baie gasvry en oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norette K
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

So, so lekker. 'n Uitsonderlike paar dae op 'n uitsonderlike plaas van uitsonderlike mense. Dit was so lekker om in absolute stilte en donkerte die sterre te sien asof dit aangeraak kan word. Daar is soveel ooptes en bulte en plek om te stap en te verken. Die huisie (Gemsbok) was silwerskoon en volledig toegerus met alles wat nodig mag wees. Die gasvrou, Narina, se kommunikasie was puik en blitsig en vriendelik, en as jy iets vergeet het, gaan draai by die mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ismari
Grootwaterval Farm Accommodation
Hallo Norette Ja, dit is mense soos julle wat dit so lekker maak. Ons is so bly ons kon die stukkie hemel op aarde met julle deel. Mooi loop Grootwatervalgroete

Mandy J
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Peaceful. Campsite was great, with a bay area. Bathroom neat and tidy, hosts go out of their way to welcome you and make you feel at home. Very peaceful setting. It feels like a long road to get there, but worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Pragtig en vreedsaam! Ons het vreeslik lekker gebly. Ons het almal die plaas se oopte, lammetjies en bokkie melk gee, sterre, en gerieflike huisie baie geniet. Dis 'n pragtige plaas. Dankie vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estee D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Beautiful Karoo gem. Beautiful gem in the Karoo, just a little far, about 50km of gravel road that one has to cover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Stilte en oop vlaktes met net genoeg gemak. Die eienaars van die plek was baie gasvry en die huis / lodge waar ons gewoon het, was baie skoon en baie goed ingerig. Die ligging is baie afgeleë, maar dis die perfekte plek om batterye te herlaai en regtig uit die geraas van alledaagse lewe te kom. Ons het baie lekker ontspan, en dit sal die perfekte lang naweek wees saam vriende of familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Loved, loved, loved this place! Booked only one night as were passing through but the moment we arrived we wished we had booked for three! Lovely sense of humour, got the feeling it was a happy place before we even arrived and we were right! Pet friendly so appreciated!! The hot tub was the highlight! Excellent value for money! Loved, loved, loved this place and will definitely be back to spend time here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ongelooflik. Grootwaterval is n ongelooflike ervaring. Beste Karoo-ervaring ooit. Die verblyf is stylvol en gerieflik. Dit was soos om 'n diep verborge, onverwagte, waardevolle skat te ontdek. Ons verwagtinge was totaal oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Hier vind jy rus vir jou siel! Wat kan ons sê? Grootwaterval sal ons vir seker weer sien in die toekoms. Danie en Narina, sowel as hulle kinders wat tydens ons besoek daar gekuier het, is almal werklik wonderlike mense en ongelooflik gasvry. Ons het selfs die eer gehad om oujaars saam met hulle as familie en vriende deur te bring. Ons het in Gemsbok gebly en dit was alles en meer wat ons voor kon gevra het, ten volle toegerus met als wat jy sal benodig. Die "sundowner" rit op die trekker, die skape melk gee en voer gooi was 'n absolute hoogtepunt vir ons seuntjie en hy kan nie uitgepraat raak oor die skape nie. Baie dankie vir die lekker tyd en ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ismari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootwaterval Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA138ef009225f553321f93e9b86f47bd00abe4d524c880b235b4bb432491875df213fdc9c60db55e79525d62b3e5c3bf08692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Grootwaterval Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.99821 22.210356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang