Grotto on the Rocks
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 19 Sep 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Promontory-weg 22, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grotto on the Rocks is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die rotse op die rand van Pringlebaai. Hierdie woonstel is perfek vir 'n gesin en spog met 'n uitsig oor die see.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die sitarea. Daar is 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n pragtige see-uitsig en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Promontory-weg 22, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Promontory-weg 22, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang