Grotto on the Rocks
Kry 20% af vir verblyf wat 9 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2025 tot 15 Sep 2025.
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Promontoryweg 22, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R1 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Grotto on the Rocks is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat aan die punt van Pringlebaai geleë is, op die rotse met die see reg voor jou, en is perfek vir 'n gesin.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die eenheid het 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite het gaste toegang tot die lieflike patio met pragtige see-uitsigte en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Promontoryweg 22, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Promontoryweg 22, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang