Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grove Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Grove Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Maartin E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maartin E

Lekker gebly, dankie.

Baie lekker plek, was netjies en skoon.

Winston Kelvin K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston Kelvin K

Wonderlik.

Puik en uitstekende menseverhoudings.

Stephan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M

Good stay.

Accommodation was good.

Tancredi D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tancredi D

For us it is a 'must' stop over. The staff and the historical atmosphere are top.

I'd define our stay as familiar and relaxed. A safe harbour surrounded by birdsong.

Rudél Z - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudél Z

Aangename verblyf.

Die gasvrou het hulle eetplek aangebied toe ek laat by die gastehuis aangekom het. Die pryse daar is ook baie billik. Die bed is ook veel groter as wat ek verwag het.

Dipuo M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dipuo M

It was so wonderful. Grove Guest House is home away from home.

It was very nice. We really had a good time.

Rika K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika K

Waarde vir geld, huis weg van jou huis.

Wonderlik skoon en gerieflik. Ontbyt liplekker.

Anne-marie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Voel tuis, ma en pa se huis.

Goeie geselskap, lekker familie-ontbyt by die tafel. Lekker kuierarea deur die dag.

Riana R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Fantasties.

Ons het heerlik gebly, baie lekker geslaap en boonop was die ontbyt uit die boonste rakke. Ons is met ope arms verwelkom deur die gasvrou en het heerlik gekuier saam met familie onder die lapa met uitsig oor die pragtige tuin en blomme. Baie dankie.

Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker gebly.

Ek het heerlik in 'n warm enkelkamer gebly. Die gasheer was baie vriendelik en het my persoonlik na my kamer geneem. Sal enigtyd weer daar bly.

Alison D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D

Very nice place to stay.

Our room was nice and clean and our bed had an electric blanket which was really great. The hostess was really friendly too.

Leandra R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandra R

Lekker gekuier.

Dit was baie lekker en skoon.

Dirk C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Passing by to Orania.

Good value for money. Very friendly.

Sam M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sam M

Advert misleading, written BB/Self-catering, but no breakfast.

No breakfast served. Bed too low.

Jan C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Gerieflike, skoon kamers in 'n rustige omgewing.

Skoon, netjiese kamers. Die gastehuis het 'n rustige atmosfeer. Die diens was puik.

Tancredi D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tancredi D

We stayed very well and the owners were friendly and so helpful!

Good play to stay if you are in transit.

Deirdre V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre V

Baie lekker.

Sal enige tyd weer aan Tannie Trudie se deur gaan klop. Baie goeie kliëntediens en sout van die aarde eienaars. Baie dankie vir 'n lekker kuier.

Marius M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Uitstekende diens, netjies, vriendelik, 'n ware oase vir 'n moeë reisiger.

Ons het dit vreeslik geniet. Hoogs aan te beveel.

Sumarie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie B

Baie lekker gastehuis in Schweizer-Reneke.

Baie vriendelik mense. Netjies en heerlike plekkie. Mense met die grootste hart.

Natasha S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Beautiful, peaceful, relaxing.

The host meets you as you arrive with a smile and offer of assistance with whatever you might need. The meals, booked before hand are nice and the service exceptional. Only down was the roads are held together by potholes.

Patrick O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick O

For privacy. A small fridge is needed in the room, but overall a wonderful place to stay. 98% good.

I enjoyed my stay. Well done. the Grove.

Elma E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma E

Die matras in kamer 2 moet dringend vervang word.

Vriendelike diens en gasvryheid.

Jackie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Vreeslike warm en gasvry mense.

Die kamer was skoon en netjies en bevat alles wat jy soek. Hulle het selfs 'n wegneemete spyskaart waarvan jy kan bestel teen billike pryse. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Neelan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neelan M

Fantasties gewees.

Baie vriendelike diens vanaf Grove.

Johan C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie lekker gekuier en skoon.

Wonderlike mense om by te kuier, die kamers is baie skoon en die kos is werklik van die beste. Ons sal beslis weer daar gaan slaap.

Ipeleng S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ipeleng S

It was great.

You can improve the bathroom.

Martha M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha M

The services are good... The place is clean and very peaceful along with the Grove team they are kind and filled with warm welcome

The night was peaceful and the food is affordable and the Grove Guest House is the cheapest in the area. I will definitely come back again soon. Thank you for a warm welcome Grove team

Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresestraat 47, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23963447c9595d58d43e6504cdfc096102f94eed277f922b44cacf6f90813d908cbe229a0e2b3598b318ef776ab78efa0b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 47 Therese Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.178326431339 25.325881012754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang