Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grunau Country Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
David D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Verbasend lekker. Bo verwagting vir die prys en grootte van die dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Baie lekker, heerlik geëet in die restaurant. Almal baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anli B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Perfect overnight stay. Enjoyed our stay. Perfect location when travelling from Cape Town. Clean and great food!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens H
1 nag
4.8
Okt 2024

Comfortable, true Namibian experience. Stay was amazing. Really great hosts, very helpful and a great vibe all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Great. Great stay in Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie rustig en die hotel is baie netjies met goeie geriewe. Kamers se ligte en deure kort aandag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemé P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Stil, gerieflik, smaaklike restaurant, lekker vibe. Maklik om te vind. Kos is heel aangenaam. Die ons het nader aan 3h die middag ingeklok, toe is die kamer nog nie gereed vir ons nie al kon ons vanaf 2h inkok. Andersins is dit heel goeie verblyf. Duur vir wat mens kry, maar nie onaardig duur nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

George S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Lekker en mooi. Het lekker gebly. Baie nice plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jean V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Enjoyed stayed. It was good, had a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michael P
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2024

Teleurstellend. Verblyf self is aanvaarbaar. Restaurant is pateties - moes baie lank wag vir kos en swak. Het gereël vir 'n vroeë ontbyt - maar dit het nie gerealiseer nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 10, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZWE3MmU2LTRkZjItNDlkYy1iY2Y4LTdmMGQ2ZDA1OWMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 10 Old Main Road Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.7330344 18.3786249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang