Grysbok Self-catering Country House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Grysbok is op 'n plaas 17 km buite Oudtshoorn op die R62 wat na Calitzdorp lei, geleë. Dit is slegs 10 minute se ry van Oudtshoorn af.
Die plaashuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede het 'n dubbelbed en die derde het 3 enkelbeddens, en daar is nog 3 enkelbeddens in die leefarea.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, ketel, skottelgoedwasmasjien, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Gaste kan in die eetarea aansit of in die sitarea ontspan.
Daar is verskeie wildsoorte op die plaas met wild wat vrylik in en om die tuin rondloop. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Verder is daar ook wynplase, wildplase en 4x4-roetes in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Grysbok Self-catering Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Môrester-plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang