Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbokkie Self-catering Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Grysbokkie Self-catering Studio is op die gasheer se perseel in Stilbaai geleë. Die eiendom is ideaal vir 'n paartjie met 2 klein kinders en is sentraal geleë naby winkels, restaurante, strande en die rivier.

Hierdie kamer word bereik met 'n trap en het 'n privaat ingang. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. 'n Gastetoilet is ook op die onderste verdieping beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas en 'n stoof. Vir die veiligheid van klein kinders word 'n hek met 'n slot aan die bokant van die trap geïnstalleer.

Op die onderste verdieping is 'n kombuis toegerus met 'n yskas en 'n vierplaatstoof. Daar is 'n 2-plaat gasstoof in die geval van kragonderbrekings. Die eenheid maak oop op 'n patio met 'n eetarea buite en het 'n manjifieke uitsig oor die see en landskap. Gratis kabel-Wi-Fi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Frans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Grysbokkie Self-catering Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grysbokkie Self-catering Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4071c040dd169544a0d7078bec3be3eda24a8f5551235704f5e912adcc3646ab5fbaff41b41c3840375ad0241b0b467b5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 Jasmyn Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3839711201 21.402243801852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang