Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbokkie Self-catering Studio

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grysbokkie Self-catering Studio is op die gasheer se perseel in Stilbaai geleë. Die eiendom is ideaal vir 'n paartjie met 2 klein kinders en is sentraal geleë naby winkels, restaurante, strande en die rivier.

Die eenheid het 'n privaat ingang en die kamer word met 'n trap bereik. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. 'n Gastetoilet is ook op die onderste verdieping beskikbaar. Vir die veiligheid van klein kinders word 'n hek met 'n slot aan die bokant van die trap geïnstalleer.

Op die onderste verdieping is 'n kombuis toegerus met 'n yskas en 'n 4-plaat gasstoof. Die eenheid maak oop op 'n patio met 'n eetarea buite en het 'n manjifieke uitsig oor die see en landskap. Gratis kabel-Wi-Fi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grysbokkie Self-catering Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynsingel 4, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4071c040dd169544a0d7078bec3be3eda24a8f5551235704f5e912adcc3646ab5fbaff41b41c3840375ad0241b0b467b5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Jasmyn Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3839711201 21.402243801852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang