Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbokkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aletta Van As-singel 1334, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Grysbokkie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 4 mense in Langebaan Country Estate.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers is toegerus met 'n hoekbad en 'n toilet, en die tweede het 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is en uitloop op 'n omheinde binnebraai-area wat oor die veld uitkyk. Houtkaggels skep 'n gesellige atmosfeer in die winter. Koffie, melk, suiker en vuurmaakhout word voorsien vir elke nag van gaste se verblyf.

Grysbokkie is net 4 km vanaf die strand, en Langebaan bied verskeie doendinge soos seilplankry en vlieërbranderry, kajak en visvang. Gaste kan ook 'n potjie gholf speel, of die Club Mykonos Casino besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Grysbokkie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Aletta Van As-singel 1334, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grysbokkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aletta Van As-singel 1334, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfffca134620e6b17c1a6ea2d63e9a24930548bff74593882cd82e90b5d140e4a289a5f82eabe81c576f91dd4afd56959e75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1334 Aletta Van As Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.063468729296 18.046667508915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang