Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbokkloof Private Nature Reserve

Tentekamp
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Grysbokkloof Private Nature Reserve bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n tent met slaapplek vir 4 gaste en is ongeveer 7 km vanaf Montagu.

Die tent maak gebruik van sonkrag en is teen 'n heuwel geleë wat vir 'n praguitsig oor die berge sorg. Die tent beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel met stoele sit en geniet of in die sitarea gaan ontspan.

Die leefarea lei na 'n stoep wat oor 'n boma met 'n vuurput uitkyk. Hier kan gaste sit en kuier en die sterre bewonder, of hulle kan van die warmbad gebruik maak. Een sak hout word vir die warmbad voorsien en gaste moet asb hul eie vuurmaakhout bring. Die plaas bied ook verskeie staproetes aan gaste wat die area wil verken. Gratis Wifi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dries V
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsrus in die natuur. Rustige wegbreek in die stilte van die natuur. Baie privaat en weg van alles en almal af, maar met alle geriewe byderhand om d...
Sien meer
Okt 2024
Cameron C
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and peaceful relaxation. Beautiful location and a wonderful tented stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Nadia B
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik en vreedsaam. Ons het die verblyf baie geniet. Die plek het alles wat 'n mens nodig het om net te rus en die natuur in te neem. Die KolKol...
Sien meer
Aug 2023
Jacobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker met 'n great view en omgewing. Lekker geriewe en alles wat jy nodig sal kry, is daar. Vat net ekstra hout saam en geniet die natuu...
Sien meer
Aug 2023
Elsade K
Gesin met tieners
5.0
Baie, baie lekker gekuier. Alles was gemaklik. Beste KolKol-warmbad-ondervinding ooit!
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grysbokkloof Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf330e83a3da4c7b3101a7830cbd08fd201192e18eebba0f6e8b3c7f7d85006125b018a52b4262a068a60afbbd98b5fbb192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Off the R318 Grysbokkloof Private Nature Reserve 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74075 20.124416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang