Grysbokkloof Private Nature Reserve
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Nov 2024 tot 28 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R2 040 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Grysbokkloof Private Nature Reserve bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n tent met slaapplek vir 4 gaste en is ongeveer 7 km vanaf Montagu.
Die tent maak gebruik van sonkrag en is teen 'n heuwel geleë wat vir 'n praguitsig oor die berge sorg. Die tent beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye saam om die etenstafel met stoele sit en geniet of in die sitarea gaan ontspan.
Die leefarea lei na 'n stoep wat oor 'n boma met 'n vuurput uitkyk. Hier kan gaste sit en kuier en die sterre bewonder, of hulle kan van die warmbad gebruik maak. Een sak hout word vir die warmbad voorsien en gaste moet asb hul eie vuurmaakhout bring. Die plaas bied ook verskeie staproetes aan gaste wat die area wil verken. Gratis Wifi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Grysbokkloof Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Grysbokkloof Private Nature Reserve, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang