Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gs Cozy Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenlaan 24, Bergvliet, Kaapstad, 7745, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Gs Cozy Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se perseel in die pragtige, stil, lowerryke woonbuurt Bergvliet.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Die sitkamer het gemaklike rusbanke. Die eetarea is ruim en het 'n enkelbed met afskorting. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe, kroeg en veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eenheid is naby kafees, winkels en skole.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Eksteenlaan 24, Bergvliet, Kaapstad, 7745, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenlaan 24, Bergvliet, Kaapstad, 7745, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA615d3aba36946ebac40fe49c785ca9711851a287f97ba542994c4271ba17af61a08218ef741ec5346daa6f3099ad05402973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 24 Eksteen Avenue Bergvliet 7745 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045963724484 18.4579242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang