GSpot94
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langerman-rylaan 94, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
-
Vanaf
R810R689 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
GSpot94 is 'n bekoorlike gastehuis in Kensington wat rustige en gerieflike verblyf vir paartjies, gesinne of sakereisigers bied.
Dié gastehuis bied 'n verskeidenheid kamers, elk met 'n unieke bekoring. Party kamers het 'n en suite-badkamer terwyl ander gemeenskaplike badkamergeriewe het. Elke kamer het lugversorging, TV's, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea en welige tuine buite. Gaste kan in die swembad afkoel. Vergaderings of spesiale geleenthede kan ook op versoek geakkommodeer word. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die verblyf is naby winkels en restaurante. Dit is slegs 16 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is naby Ellis Park-stadion, Rhodes Park en Observatory Club.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Langerman-rylaan 94, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langerman-rylaan 94, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng