Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gîte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike onspannaweek in die pragtige Franschhoek. Die riviertjie se gekabbel, die mooi berge, die warmbad. Dit alles het bygedra tot 'n heerlike ontspanne naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Hi Carien, thank you for the great review. We would love to welcome you back again in future. Kind regards, Gite Team

Stefan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing, calming and perfectly located. It is the perfect location, in town, but you would never know it. The running water on one side, cows on the other and a perfect view of the mountain at the back. Absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was wonderful. A wonderful little abode that is perfectly located to either explore Franschhoek or take the wine tram.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Hi Tom We are glad that you enjoyed your time at Gite. Hope to hear from you again in the future.

Malcolm R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Relaxed and tranquil. Appreciated the warm welcome. The cottage was beautiful with spectacular views. Would recommend upgrading the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Stunning plek en baie gerieflike ligging naby aan restaurante, maar steeds 'n plaaservaring. Ons het ons naweek daar baie geniet — ons het net gesukkel om die 'hot tub' by ons eenheid warm genoeg te kon kry om dit te gebruik. Na ure se stook en 3 sakke hout later, het ons maar opgegee daarmee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juneta
Gîte
Baie dankie dat jy n resensie gelaat het Riette, daarvolgens kan ons probeer om ons dienste altyd te verbeter. Ek wens so julle het ons net laat weet dat julle sukkel met die houtvuur bad, ons sou julle verseker kom help het. Ek weet dat dit ook baie koud was toe julle hier was, en dit wel langer neem om die houtvuur bad warm te kry, maar ons doen dit mos elke dag, en ken al die kortpaaie om sukses te betaal. Regtig jammer dat jul terleurgesteld was daarmee. As daar 'n volgende keer is sal ons probeer opmaak daarvoor.

Jeannemarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtig, rustig, skoon en privaat. Ons het baie lekker gebly, die plekkie is pragtig, skoon en goed toegerus. Die warmbad buite is fantasties. Ligging is lekker naby als in die dorp, jy kan sommer stap, tog voel jy of jy ver weg van als is. Dis baie privaat- ons het nie een keer die ander gaste gesien nie. Ons het die wyntrein geskip en te fiets plase verken- sal dit vir seker aanbeveel! Arkeste restaurant op Chamonix plaas het regtig smaakvolle kos. Baie dankie Antoinette, julle het 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juneta
Gîte
Baie dankie vir die mooi resensie, Jeanne-Marie. Ons waardeer, en is so bly dat julle dit geniet het hier by Gite. Hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Nadia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uiters fantasties. Antoinette het ons so welkom laat voel met ons aankoms, en die verblyf is baie luuks, netjies en 'n uiterse plesier. Die warmbad is heerlik op 'n wintersaandjie. Mens het letterlik net jou kos, drinkgoedjies en klere nodig - die res is alles voorsien. Ons sal dit definitief vir almal aanbeveel en sal weer enige tyd daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Sal definitief weer hier oorbly. Die netheid van die eenheid was van uitstaande gehalte. Die kombuis was volledig toegerus, en daar was selfs 'n sak ys in die vrieskas. Die ligging is perfek vir ekskursies in en rondom Franschhoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Juneta
Gîte
Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n mooi resensie te skryf Hardus, ons sien uit om jul weer hier te verwelkom. Dankie weereens vir jou oulike voorstelle.

Lizette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Goed geleë om in Franschoek te kuier. Die container/woonstel was smaakvol gemeubileer. Skoon en alles wat jy benodig is daar. Die rigtingaanwysigings kan dalk meer duidelik gestipuleer word om die Unit te vind.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Tyd was te min. Die wine tram is vir seker 'n moet om te beleef, daar is nog vele roetes om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juneta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf366b7875ed26473db6f52a30af1b55c66aa738eafa9b6328a3dbad152900d46e73b26d51633a13a359d73ff576247bf2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 670 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 La Provence via Village Artisan Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.907374980618 19.109879787397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang