Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gîte

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gîte is in Franschhoek geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir vakansiegangers, sakereisigers en wynentoesiaste.

Die verblyf beskik oor 3 luukse suites met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het selfsorggeriewe, insluitend 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die groter eenheid, Gîte 1, het ook 'n volledige kombuis met 'n oond.

Die sitareas het elkeen gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv-kanale. Ander kenmerke sluit lugversorging, gratis WiFi en braaigeriewe in.

Gaste het ook toegang tot hul eie houtvuurbad op die patio en veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Die plaas is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad, wat dit 'n ideale plek maak om vir 'n naweek weg te breek. Die eiendom is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Gîte
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juneta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gîte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: La Provence via Village Artisan, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf366b7875ed26473db6f52a30af1b55c66aa738eafa9b6328a3dbad152900d46e73b26d51633a13a359d73ff576247bf2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 670 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 La Provence via Village Artisan Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.907374980618 19.109879787397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang