Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bright House at Guadeloupe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Trudi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige verblyf met 'n mooie uitsig en lekker kuier stoep! Heerlike goed toegeruste verblyf! Pragtige kamers, swembad en uitstekende diens. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie mooi views. Diens was die beste. Baie mooi plekkie. Fantastiese views.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Will return. Lovely, helpful staff, available hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

See above. Warm welcome, lovely accommodation, wonderful views. We really enjoyed our stay and wish the very pleasant owner all the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die geriewe was baie mooi skoon, veilige omgewing, baie vriendelike personeel. Baie lekker verblyf met 'n pragtige uitsig op die Knysna-lagune.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georg G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekende diens! Vrek lekker plek! Baie lekker! Eenheid was netjies en skoon! Uitsig fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryldene E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantastiese plek met amazing view. Ons het ons tyd verskriklik geniet en kom nie genoeg kry van die views nie. Alles was net wonderlik van die ontvangs tot die verblyf. Ons sal vir seker weer gaan en dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn Everett N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir jou geld. Netjies en goed geleë. Baie veilige omgewing of area. Ons het baie lekker gebly. Die beste toerusting, niks afgewaterde toerusting. (Beter as wat ons in ons huise het). Die diens was perfek en baie vriendelik. Jenny weet beslis hoe om mense te bedelf/behandel. Goeie koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agnes J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

A (vacation) home away from home. Our stay at this luxurious residence was none other than amazing. The views were great, the staff were friendly, and the overall experience was very pleasant. It is close to grocery stores, making it easy to access all your everyday essentials. We would highly recommend this establishment to anyone and everyone wanting to go on holiday, as this is the perfect place to do so. Other than the breathtaking sunsets and quiet surroundings, this is a must-stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie mooi, lekker en skoon. Was heerlik gewees, baie skoon en stunning views.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albin & Jenny Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 67

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos Bolton-singel 3, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe68fdff99e8fc4b6b7c8afc6829f77c04eb544ee56bcb33756b1f559103624a2129dbb5c280a80a30cd985a897c187d92238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 3 Roos Bolton Crescent Knysna Heights 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.034514846647 23.026592731476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang