Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guardian te Vrede

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sylvia En Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Guardian te Vrede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kowie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D

Pragtige skoon en ruim eenheid. Wonderlike gasvrou.

Die eenheid is ruim en silwerskoon gewees. Alles wat ons benodig het was daar. Die omgewing was vir ons 2 'n bonus. Heerlik stil. 'n Wegkom kans uit ons bedrywige leefstyl. Ons grootste dank aan die hondekinders wat ons naweek fantasties gemaak het. Jul sal ons beslis weer sien.

Mariette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Het heerlik afgekoel in die pragtige swembad met die mooiste tuin. Fantasties!

Dit was ongelooflik lekker. Stilte en vrede!

Hannes P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Baie rustig en ontspannend.

Ons is persoonlik deur Sylvia en Johan ontvang met aankoms. Aanwysings na die gastehuis is ook op WhatsApp aan ons gestuur. Ons het geen probleem ondervind om die plek te kry nie. Sylvia het ons gereeld gekontak om seker te maak dat alles vlot verloop. Sal enige tyd weer by Guardia te Vrede bespreek. Die plek word ten sterkste aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

Ronel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Dit was ongelooflik rustig in die omgewing.

Om so in die bos te ontspan/oornag, was hemels. Gasvrou was altyd beskikbaar, behulpsaam en vriendelik.

Guardian te Vrede se terugvoer

Dankie Ronel dit was net ń plesier om sulke aangename gaste soos julle te hê. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.
Omgee groete
Sylvia

Guardian te Vrede
Kitty G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty G

Naweek daar oorgeslaap tydens my ma se siekte.

Guardian te Vrede was ʼn huisie weg van die huis af. Pragtige, netjiese verblyf. Ons het heerlik gekuier by die oulikste mense, hondekinders en nagapies ingesluit. Sal hulle enige tyd met liefde aanbeveel.

Susan B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Fantasties! Ongelooflik! Puik!

Was 'n kort kuier, maar nog nooit so tuis welkom gevoel nie! Die verwelkoming was ongelooflik, sommer dadelik tuis gevoel. Diens puik, netheid en gerief absoluut puik! Baie veilig gevoel. Uitsig is pragtig! Sal beslis aanbeveel. Sal enige tyd weer besoek aflê.

Guardian te Vrede se terugvoer

Julle was net ń plesier om hier te hê, mense met siel en baie aangenaam. Maklik om mee te kommunikeer en diere lief hebbers. Ons honde kinders was bederf met al die liefde. Sien uit vir jul volgende kuier.

Guardian te Vrede
Jc J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc J

Perfek.

Wonderlike gashere, perfekte diens en puik akkommodasie!

Guardian te Vrede se terugvoer

JC hulle is vriendelike gaste en voel sommer dadelik soos ou vriende. Gaste wat die natuur waardeer en geniet, is welkom om weer te kom kuier.

Guardian te Vrede
Helene A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene A

Ongelooflik lekker gebly, diens was uitstekkend en baie gasvry. Plekkie is pragtig, skoon en so netjies, so 'n rustige atmosfeer. Die eenheid is so volledig ingerig, enige iets wat mens kan aan dink en nog meer is daar, van inkleurboeke en spelletjies vir die kinders tot houtskool vir vleisbraa, baie indrukwekkend. lanklaas by 'n plek gebly waar dit so perfek en volledig ingerig was. Hulle stap verseker die ekstra myl.

Sal Guardain te Vrede verseker vir enige iemand aanbeveel, ondersteun hulle gerus.

Guardian te Vrede se terugvoer

Helene en haar gesin was vriendelike gaste was sommer tuis van die intrap slag af. Was so dankbaar vir alles en is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Guardian te Vrede
Eugene K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene K

Dit is 'n plek om te rus en vrede te beleef.

Baie netjies, gasvry en rustige omgewing.

Guardian te Vrede se terugvoer

Baie dankie Eugene, dit was lekker om julle te ontmoet en is welkom om weer te kom kuier.

Guardian te Vrede
Jenny D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D

So so rustig. Heerlik in die natuur!

Kinders het die rooibokkies geniet. Ons sal vir seker weer besoek. Die eienaar is super vriendelik en stap meer as een ekstra myl. Mense is vriendelik. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het het.

Guardian te Vrede se terugvoer

Dankie Jenny dit was lekker om jul hier te hê julle is enige tyd welkom om weerte kom kuier.

Guardian te Vrede
Frik D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D

Ons is baie vriendelik by die hek ontvang .

Gasvrou was heeltyd per WhatsApp in kontak om te verseker ons gemak word eerste gestel. Ontbyt was voortreflik en word hoogs aanbeveel. Dis 'n rustige atmosfeer met mak wildlewe wat jou siel laat rus. Verblyf is privaat en alle geriewe is puik. Stilte, diere en voëls.

Guardian te Vrede se terugvoer

Frik en Danel is aangenaam en vriendelike gaste. Lekker gesels mense met oop harte en enige tyd welkom om weer by Guardian te kom kuier.

Guardian te Vrede
Suzette P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette P

A wonderful stay. Lovely people who went the extra mile to make sure that we had everything we needed and made us feel very welcome.

Very clean and comfortable at a very affordable rate.

Guardian te Vrede se terugvoer

Mense met warm harte en was maklik om mee te kommunikeer en het interessante geselsies met hul aangknoop. Hulle is welkom om weer by Guardian tuis te gaan.

Guardian te Vrede
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Plot 41, Olifantspoort, Modimolle, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7155863fe377afce78628635dbe77ddc9b8f59209791477973d4bdda43036733233f48eddcbecca76697295910b091154f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 R101 Plot 41, Olifantspoort 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.678071097311 28.483336033883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang