Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daniel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Home away from home. Ons het heerlik gekuier in hierdie eenheid. Gerieflik, veilig, super ruim, skoon. Sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly! Heerlik gebly, skoon, gerieflik en sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
Good day and greetings Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated. What a shower of compliments. We are pleased you enjoyed your stay at Gubas De Hoek Meet Eat Sleep. Our garden, and after all, it is the dedicated team which makes us so special. We hope to welcome you back soon. Kind regards Balbina and the dedicated Gubas De Hoek Meet Eat Sleep team.

Kritzinger S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

This is one of the best guesthouses we have ever stayed at. Safe parking, very neat with super friendly staff. The breakfast was amazing. We will definitely be back next year at the same time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Netjies, vriendelike en hulpvaardige personeel. Dankie Balbina, ons het lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Very comfortable stay. Very comfortable accommodation for a small family. Balbina has really thought of everything. We admired the veggie garden, walked on the sensory foot path and had a wonderful afternoon swim with our children. The accommodation is private and well located. Balbina was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
Good day and greetings! Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated. We are really pleased that you enjoyed your stay at GUBAS DE HOEK meet eat sleep in our 16 garden cottage, as well as our beautiful garden with a pool and a barefoot path. Thank you for your review and the wonderful compliments. We hope to welcome you back soon. Kind regards, Balbina and the dedicated GUBAS DE HOEK meet eat sleep team.

Jaco P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Sentraal geleë, baie veilig en ruim. Sal definitief weer besoek. Dorp is goed geleë, veilige gevoel met 'n baie goeie kondisie gholfbaan vir gholfnaweke. Beplan om die jaar weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
Baie dankie vir jou verblyf by ons en jou gewaardeerde terugvoer, wat baie waardeer word. Ons is regtig bly dat jy jou verblyf by GuBas de Hoek geniet het. Die afstand na die Silwerstrand-gholfbaan is slegs 3 km. Dankie vir jou resensie en die wonderlike komplimente. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.

Shaz L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Was fantastic. I loved the house, the owner was friendly and welcoming. Very peaceful place to be in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Balbina
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
Good day and greetings, Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated. We are really pleased that you enjoyed your stay at GuBas de Hoek. Thank you for your review and the wonderful compliments. We hope to welcome you back soon. Kind regards,

Nicole A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Wonderlik en rustig. Baie lekker, rustige plekkie. Baie dankie vir 'n lieflike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
Goeie dag en groete. Baie dankie vir u verblyf by ons en u wonderlike terugvoer, wat baie waardeer word. Ons is baie bly om te hoor dat u in ons 16 Garden cottage- selfsorg by GUBAS DE HOEK meet eat sleep geniet het. Ons hoop om u binnekort weer welkom te heet. Vriendelike groete Balbina en die toegewyde GUBAS DE HOEK meet eat sleep in Robertson.

Uneeda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2018

Little gem! Comfortable accommodation and great host. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
Baie dankie vir jou verblyf by ons en jou gewaardeerde terugvoer, wat baie waardeer word. Ons is regtig bly dat jy jou verblyf by GuBas de Hoek geniet het. Dankie vir jou resensie en die wonderlike komplimente. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.

Willem N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2018

Baie netjies. Baie netjiese plek met regtig alles wat mens benodig vir self catering. Uitleg van die cottage is bietjie vreemd. Die slaapkamer met die twee enkelbeddens is bietjie beknop en die aparte stort het baie min hang spasie vir klere wat dit bietjie ongemaklik maak. Diens en ontvangs was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Balbina
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
Goeie dag en groete Baie dankie vir u verblyf by ons en u gewaardeerde terugvoering. Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het by Gubas de Hoek - Ontmoet Eet Slaap, en kan die pragtige tuin en swembad en ons toegewyde span geniet wat dit so spesiaal maak. Ons het 16 tuinhuisie het 2 slaapkamers en 'n groot sitkamer. Ons hou nie van plekke waar 'n mens in die kombuis slaap nie. Daar is 2 enkelbeddens in een slaapkamer, 'n aparte stort, 'n ekstra toilet en 2 wasbakke beteken, 'n mens kan stort, 'n mens kan die toilet gebruik en die ander borsel die tande of droog die hare. Ons waardeer alles wat ons gaste moet sê. Dankie vir u resensie en ons hoop u spoedig terug te verwelkom. Vriendelike groete Balbina

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Balbina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7WkQvPhBg4RHCCbeSi3WpGTaL6QCceEwkCbHL89otX0H2fJeS4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 16 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8043205 19.8859071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang