GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Balbina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Daniel H - Apr 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Peter K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly!
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage se terugvoer
Good day and greetings
Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated. What a shower of compliments.
We are pleased you enjoyed your stay at Gubas De Hoek Meet Eat Sleep. Our garden, and after all, it is the dedicated team which makes us so special. We hope to welcome you back soon.
Kind regards
Balbina and the dedicated Gubas De Hoek Meet Eat Sleep team.
Kritzinger S - Okt 2023
Algehele gradering
This is one of the best guesthouses we have ever stayed at.
Lizl D - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelike en hulpvaardige personeel.
Jade K - Mrt 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay.
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage se terugvoer
Good day and greetings!
Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated.
We are really pleased that you enjoyed your stay at GUBAS DE HOEK meet eat sleep in our 16 garden cottage, as well as our beautiful garden with a pool and a barefoot path.
Thank you for your review and the wonderful compliments. We hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Balbina and the dedicated GUBAS DE HOEK meet eat sleep team.
Jaco P - Jan 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë, baie veilig en ruim. Sal definitief weer besoek.
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou verblyf by ons en jou gewaardeerde terugvoer, wat baie waardeer word.
Ons is regtig bly dat jy jou verblyf by GuBas de Hoek geniet het.
Die afstand na die Silwerstrand-gholfbaan is slegs 3 km.
Dankie vir jou resensie en die wonderlike komplimente. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.
Shaz L - Mei 2022
Algehele gradering
Was fantastic.
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage se terugvoer
Good day and greetings,
Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated.
We are really pleased that you enjoyed your stay at GuBas de Hoek.
Thank you for your review and the wonderful compliments. We hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Nicole A - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage se terugvoer
Goeie dag en groete.
Baie dankie vir u verblyf by ons en u wonderlike terugvoer, wat baie waardeer word. Ons is baie bly om te hoor dat u in ons 16 Garden cottage- selfsorg by GUBAS DE HOEK meet eat sleep geniet het.
Ons hoop om u binnekort weer welkom te heet.
Vriendelike groete
Balbina en die toegewyde GUBAS DE HOEK meet eat sleep in Robertson.
Uneeda B - Des 2018
Algehele gradering
Little gem!
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou verblyf by ons en jou gewaardeerde terugvoer, wat baie waardeer word. Ons is regtig bly dat jy jou verblyf by GuBas de Hoek geniet het.
Dankie vir jou resensie en die wonderlike komplimente. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.
Willem N - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage se terugvoer
Goeie dag en groete
Baie dankie vir u verblyf by ons en u gewaardeerde terugvoering.
Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het by Gubas de Hoek - Ontmoet Eet Slaap, en kan die pragtige tuin en swembad en ons toegewyde span geniet wat dit so spesiaal maak.
Ons het 16 tuinhuisie het 2 slaapkamers en 'n groot sitkamer. Ons hou nie van plekke waar 'n mens in die kombuis slaap nie. Daar is 2 enkelbeddens in een slaapkamer, 'n aparte stort, 'n ekstra toilet en 2 wasbakke beteken, 'n mens kan stort, 'n mens kan die toilet gebruik en die ander borsel die tande of droog die hare. Ons waardeer alles wat ons gaste moet sê. Dankie vir u resensie en ons hoop u spoedig terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Balbina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whitestraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang