Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage is in Robertson langs die bekende R62 geleë en bied selfsorgverblyf langs die GuBas de Hoek Gastehuis.

16 Garden Cottage bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware in. Gaste kan 'n sitarea buite met 'n draagbare braai geniet.

Little Cottage in 34 Truter beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n gastebadkamer en 'n volledige badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n ontbyttafel, yskas, mikrogolf, stoof en oond in. Die ruim sitkamer en eetarea het 'n slim-TV en gratis WiFi, wat lei na 'n omheinde tuin vol plante, blomme en bome. Buiteluggeriewe sluit 'n onderdakstoep met 'n gasbraai, 'n vuurput, buitemeubels en veilige motorhuisparkeerplek in.

Studio in 34 Truter het slaapplek vir 2 gaste met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolf. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n tuin met 'n bank om te ontspan.

Gaste kan ontbyt by die gastehuis geniet teen 'n ekstra koste en het toegang tot 'n soutwaterswembad met sonstoele by die naburige eiendom. Die ligging is naby die gholfbaan en die Robertson-wynroete, met nabygeleë wynkelders soos Springfield, De Wetshof, Van Loveren en Robertson Winery. Ander doendinge sluit voetslaan, fietsry, wynwandelings, 'n bootvaart op die Breederivier, 'n Harley-rit en valskermspring in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Balbina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Whitestraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whitestraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7WkQvPhBg4RHCCbeSi3WpGTaL6QCceEwkCbHL89otX0H2fJeS4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 16 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8043205 19.8859071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang