GuBas de Hoek meet eat sleep
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Balbina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Sarel K - Okt 2023
Algehele gradering
Na 'n lang rit was die afdraai by GuBas 'n welkome ervaring.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering oor u verblyf by ons, ons waardeer dit baie. Wat 'n groot kompliment. Ons is baie bly dat u die verblyf by Gubas De Hoek geniet het. Alles te danke aan ons toegewyde span, wat dit so spesiaal gemaak het vir u. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Balbina en die toegewyde GUBAS DE HOEK ontmoet eet slaap span.
Patricia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful venue and easy access to where we needed to be.
Lees meerGuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Good day and greetings
Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated.
We are pleased to hear that you enjoyed your stay at Gubas De Hoek meet eat sleep. Gubas De Hoek is beautiful, the guests and the team are friendly, and the hosts did fulfil our requests.
We hope to welcome you back soon.
Kind regards
Balbina and the dedicated Gubas De Hoek meet eat sleep team.
Ronel K - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
William H - Aug 2022
Algehele gradering
Gasvrye en professionele verblyf.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Goeie dag en groete. Baie dankie vir u goeie terugvoering ons wardeur dit baie.
Ons is so bly u het die kamer asook ontbyt geniet. Dit is n goeie motivering vir ons span.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Baie dankie.
Su-allen.
Kritzinger S - Okt 2022
Algehele gradering
Goed ingerigte kothuis, baie aangename personeel en heerlike ontbyt.
Riaan K - Aug 2021
Algehele gradering
Alles in een.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Goeiedag en groete!
Baie dankie vir u verblyf by ons en u gewaardeerde terugvoer, wat baie waardeer word.
Ons is baie bly dat u die verblyf by GUBAS DE HOEK geniet het, eet, slaap, die ontbyt en die toegewyde span, wat dit so spesiaal maak.
Dankie vir u resensie en die wonderlike komplimente. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Balbina en die toegewyde GUBAS DE HOEK ontmoet eet slaap span.
Ben D - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en rustig.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer oor u verblyf by ons, ons waardeer dit baie. Wat 'n groot komplimente.
Ons is baie bly dat u die verblyf by Gubas De Hoek geniet het. Alles te danke aan ons toegewyde span, wat dit so spesiaal gemaak vir u.
Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Natalie K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.
Lees meerGuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Liewe Natalie
Baie dankie vir die ongelooflike terugvoering. Ons is baie bly u en groep het die tyd by ons geniet.
Niks is ooit te veel moeite vir ons as Gubas de hoek span nie solank ons gaste gelukkig is, is ons gelukkig. Ons is bly julle het die swembad en rustigheid geniet. Ons hoop om julle vir n volgende keur terug te hê.
Vriendelike groete
Su-allen
Marika P - Aug 2018
Algehele gradering
'n Heerlike plek om aan te doen wat soos jou eie huis met baie bederf voel.
Lees meerGuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Goeie dag en groete.
Baie dankie vir u verblyf by ons en u gewaardeerde terugvoering.
Ons is baie bly dat u, u se verblyf geniet het by GuBas de Hoek ontmoet eet slaap en kan die pragtige tuin en swembad en ons toegewyde span geniet wat dit so spesiaal maak.
Ons voorsien alles wat ons gaste moet hê. Dankie vir u resensie en ons hoop om u spoedig terug te verwelkom. Dit was 'n groot plesier om julle te akkomodeer.
Vriendelike groete,
Sue Allen
Arnold M - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasies.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Good day and greetings,
Thank you very much for your stay with us, and your valued feedback.
We are really pleased that you enjoyed your stay at GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep.
We value all that our guests have to say. Thank you for your review, and we hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Balbina
Danie D - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike, privaat verblyf.
Shanel G - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik in die platteland!
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u verblyf by ons en ons waardeer u terugvoer.
Ons is baie bly dat u die verblyf by GuBas de Hoek geniet het en dat u die pragtige tuin en swembad en ons toegewyde span geniet wat dit so spesiaal maak.
Ons waardeer alles wat ons gaste sê, dankie vir u resensie en hoop om u binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Balbina
Lindie K - Okt 2017
Algehele gradering
Bablina is 'n fantastiese en behulpsame gasvrou! Sal die gastehuis beslis aanbeveel!
Yvonne S - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi plek en baie goeie dienslewering. Regtig vriendelike werkers.
Lee-anne J - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Geagte Lee-anne,
Baie dankie vir u terugvoering, ons is bly u het u verblyf geniet. Ons beddens kan opgemaak raak in enkel, dubbel en koninggrootte beddens, net soos u dit verkies.
Ons is bly ons kon 'n goeie diens lewer en hoop om u volgende keer weer by ons te kan akkommodeer.
Groete,
Su-allen
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Delmeri C - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Geagte Lee-anne
Baie dankie vir u terugvoering ons is bly julle het die verblyf geniet.
Ons is bly ons kon 'n goeie diens lewer hoop om u weer te kan akkomodeer
Groete Su-allen
Johann S - Apr 2016
Algehele gradering
Baie deftig en uiters professioneel.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Dear valued Johann,
Baie dankie vir die besoek en terugvoering bly julle het als geniet, ons is bly ons kon vir u n huis tot huis atmosfeer skep om tuis te voel. Ons verskaf waarde vir geld.
Weereens baie dankie
Hoop om julle gou weer te sien.
Su-Allen and Balbina
Hannes V - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Hans N - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaan.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Dear valued Hans,
Baie dankie vir die besoek en terugvoering dit is goed om te sien julle het als geniet.
Ons verskaf 'n van straat af agt basis standaard parkering.
Ons skep ten alle tye' n huis tot huis atmosfeer vir ons gaste om tuis te voel.
Weereens baie dankie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Su-Allen and Balbina
Greg H - Des 2015
Algehele gradering
Beautiful, tranquil surroundings with wonderful hosts.
GuBas de Hoek meet eat sleep se terugvoer
Dear Greg,
Thank you very much for your stay with us and your wonderful feedback. It is great to hear, when all the effort is paying off and it will be a big motivation for us and our team.
Thank you once again and looking forward to welcoming you again.
Regards,
Balbina - GUBAS DE HOEK meet eat sleep in Robertson
Arnold V - Feb 2015
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelik.
Jacqui B - Jan 2014
Algehele gradering
Fantastic!
Johann R - Okt 2013
Algehele gradering
Die ideale plek om te bly en die Breederivier Vallei te beleef. Ongelooflike lekker kos!
Hilda M - Jun 2013
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n lieflike kamer.
Barbara C - Jul 2012
Algehele gradering
Excellent
Clive W - Des 2011
Algehele gradering
Wonderful hospitalty and amazing food.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang