Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GuBas de Hoek meet eat sleep

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sarel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Na 'n lang rit was die afdraai by GuBas 'n welkome ervaring. Diens was vinnig en korrek, en die vriendelikheid word waardeer. 'n Pragtige fasiliteit wat goed geleë is met veilige parkering, is presies wat 'n moeg reisiger nodig het na 'n lang rit. GuBas de Hoek het volkome hieraan voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Baie dankie vir u terugvoering oor u verblyf by ons, ons waardeer dit baie. Wat 'n groot kompliment. Ons is baie bly dat u die verblyf by Gubas De Hoek geniet het. Alles te danke aan ons toegewyde span, wat dit so spesiaal gemaak het vir u. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete Balbina en die toegewyde GUBAS DE HOEK ontmoet eet slaap span.

Patricia D
1 nag
4.0
Mrt 2024

Beautiful venue and easy access to where we needed to be. GuBas de Hoek was my third accommodation in Robertson that weekend. We were a party of 6 and could not find suitable accommodation elsewhere. Compared to other accommodation we had booked that offered more facilities, GuBas was approximately R800 more expensive. We would therefore not return there. Other than that, the place is quite beautiful, other guests were friendly, and the hosts were kind enough to allow us to check in earlier than 14h00.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Good day and greetings Thank you very much for your stay with us and your valued feedback, which is much appreciated. We are pleased to hear that you enjoyed your stay at Gubas De Hoek meet eat sleep. Gubas De Hoek is beautiful, the guests and the team are friendly, and the hosts did fulfil our requests. We hope to welcome you back soon. Kind regards Balbina and the dedicated Gubas De Hoek meet eat sleep team.

Ronel K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Gerieflik en netjies. Ontbyt was uitsonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William H
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Gasvrye en professionele verblyf. Goed geleë, gemaklike beddens, kamers is ruim en skoon, lekker groot brekvis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Goeie dag en groete. Baie dankie vir u goeie terugvoering ons wardeur dit baie. Ons is so bly u het die kamer asook ontbyt geniet. Dit is n goeie motivering vir ons span. Ons hoop om u gou weer te sien. Baie dankie. Su-allen.

Kritzinger S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Goed ingerigte kothuis, baie aangename personeel en heerlike ontbyt. Veilige parkering. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Alles in een. Veilig en skoon met elke gerief moontlik. Stewige ontbyt om 'n besige dag mee af te skop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Goeiedag en groete! Baie dankie vir u verblyf by ons en u gewaardeerde terugvoer, wat baie waardeer word. Ons is baie bly dat u die verblyf by GUBAS DE HOEK geniet het, eet, slaap, die ontbyt en die toegewyde span, wat dit so spesiaal maak. Dankie vir u resensie en die wonderlike komplimente. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom. Vriendelike groete Balbina en die toegewyde GUBAS DE HOEK ontmoet eet slaap span.

Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Netjies, gemaklik en rustig. Baie vriendelike ontvangs deur eienaar, goeie diens, agter hek parkeerplek Die ontbyt wat ingesluit is by die rekening was groot en hemels .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Baie dankie vir u terugvoer oor u verblyf by ons, ons waardeer dit baie. Wat 'n groot komplimente. Ons is baie bly dat u die verblyf by Gubas De Hoek geniet het. Alles te danke aan ons toegewyde span, wat dit so spesiaal gemaak vir u. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.

Natalie K
1 nag
5.0
Aug 2019

Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Ons het as 'n groot groep bespreek en dit was glad nie moeite vir GuBas om ons te akkommodeer nie. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie mooi en netjies en alles wat mens nodig het is in die kamers. Ons kon rustig langs die swembad kuier. Die ontbyt die volgende oggend was ongelooflik lekker. Niks was te moeilik en ongerieflik vir hulle nie. Ons sal beslis GuBas de Hoek aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Liewe Natalie Baie dankie vir die ongelooflike terugvoering. Ons is baie bly u en groep het die tyd by ons geniet. Niks is ooit te veel moeite vir ons as Gubas de hoek span nie solank ons gaste gelukkig is, is ons gelukkig. Ons is bly julle het die swembad en rustigheid geniet. Ons hoop om julle vir n volgende keur terug te hê. Vriendelike groete Su-allen

Marika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

'n Heerlike plek om aan te doen wat soos jou eie huis met baie bederf voel. Ons het so lekker gebly by Gunter en Balbina wat mens dadelik tuis laat voel het. Die ontvangsdame, Sue Ellen, het ons hartlik ontvang, alles in die kamer gewys en verduidelik en ons boonop met 'n glasie port verwelkom. Gunter se ontbyte was heerlik en geurig en die braaigerief en die kombuis het aan al ons behoeftes voorsien. Die tuin is pragtig en goedversorg. Ons sal beslis weer daar tuisgaan as ons in daardie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Goeie dag en groete. Baie dankie vir u verblyf by ons en u gewaardeerde terugvoering. Ons is baie bly dat u, u se verblyf geniet het by GuBas de Hoek ontmoet eet slaap en kan die pragtige tuin en swembad en ons toegewyde span geniet wat dit so spesiaal maak. Ons voorsien alles wat ons gaste moet hê. Dankie vir u resensie en ons hoop om u spoedig terug te verwelkom. Dit was 'n groot plesier om julle te akkomodeer. Vriendelike groete, Sue Allen

Arnold M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Fantasies. Wonderlik. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Balbina
GuBas de Hoek meet eat sleep
Good day and greetings, Thank you very much for your stay with us, and your valued feedback. We are really pleased that you enjoyed your stay at GuBas de Hoek - Meet Eat Sleep. We value all that our guests have to say. Thank you for your review, and we hope to welcome you back soon. Kind regards, Balbina

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Balbina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEt2xrqSDkzuaaOXAwc4iYoylrg2QJZ5Oms1LqUKkY1fHv2QP7n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 45 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.804104 19.885845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang