Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GuBas de Hoek meet eat sleep

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

GuBas de Hoek meet eat sleep is 'n eko-vriendelike en volhoubare gastehuis en selfsorg.
Dit is in Robertson op die bekende Roete 62 in die Kaapse Wynlande geleë.

Die verblyf beskik oor 8 gerieflike kamers, almal en suite met 'n privaat ingang. Geriewe sluit 'n haardroër, kluis, slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe in. Natuurlike lugversorger word voorsien deur dik mure, hoë plafonne met waaiers, hortjies om toe te maak, en elektriese verhitting vir koue winteraande.

Alle kamers het toegang tot 'n gastekombuis in die tuin en 'n onderdak-onthaalarea met 'n buitebraai vir daardie gaste, wat 'n selfsorg-opsie in 'n gastehuis verkies.

Gaste kan die groot, aangelegde tuin met 'n soutwater-swembad en sonbeddens geniet, in die rusbanke kuier, en aktief wees op die kaalvoetpaadjie en Vita Parkour. Met gratis Wi-Fi sal jy verbind bly en jou motor is veilig geparkeer.

Die eiendom is naby die Robertson Wynvallei-roete en daar is 'n oorvloed geleenthede vir wynproe, voetslaan en fietsry, perdry, gholfspeel en 'n bootvaart. Ons stel die Cap Classique selfry-toer voor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Balbina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink GuBas de Hoek meet eat sleep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 45, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEt2xrqSDkzuaaOXAwc4iYoylrg2QJZ5Oms1LqUKkY1fHv2QP7n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 45 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.804104 19.885845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang