Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest House Mamma Mia

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Morne B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Ek sal weer daar oorbly. Als was goed. Heerlik geslaap en ontbyt was ook genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Friendly warm welcome and stay. Enjoyed our stay. The owner is a lovely lady. Will go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Guest House Mamma Mia
Thank you Elna. Look forward to your return visit and please keep warm and safe. Blessings, Suzie

Francinah Sophie F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

The hospitality is on point. We enjoyed our stay, the place is clean, quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Guest House Mamma Mia
Thank you so much and see you next time. Regards Suzie

Kristine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker verblyf in Nelspruit. Skoon en ruim verblyf met veilige parkering. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Guest House Mamma Mia
Baie dankie, Kristine. Sien julle volgende keer. Beste, Suzie

Gladys M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

The place is very neat and quiet. The host is such a loving and caring person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Guest House Mamma Mia
Truly humbled. Thank you kindly. Looking forward to your return visit. Kindest regards, Suzie.

Rene B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Netjiese oornag met vriendelike diens. Was 'n lekker oorslaap gewees. Plekkie is goed ingerig, netjies. Vriendelike gasvrou. Het baie laat ingekom en hulle was behulpsaam met die los van sleutels. Sal weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie oulik. Alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer by die plekkie bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Guest House Mamma Mia
It really was a privilege to meet you all and really looking forward to your return. Thank you kindly. Blessings. Suzie

Pine P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Uitstekende verblyf en geen "Load shedding". Baie goed geleë, vriendelike ontvangs, netjies en rustig. Dit is ook koeler teen die bult, as onder in die dorp. Help om te kan kies om 'n waaier of lugreeling te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Guest House Mamma Mia
Thank you Pine. It was great having you stay over again this year and look forward to your return next year again or sooner. Blessings Suzie

Melvyn C
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Neat and they will see me again. Sal weer daar gaan bly. Owner baie behulpsaam. Het laat opgedaag by MM.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Guest House Mamma Mia
Baie dankie Melvyn Looking forward to your return... soon in 2024! God bless and happy new year...

Albert S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Baie skoon, netjies en gerieflik. Suzie is 'n goeie gasvrou en het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
Guest House Mamma Mia
Thank you so much. Looking forward to your return soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Klerkstraat 11, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b75b6bab6d59bb2f9764a30cf7fa8600cd6408d8261406209146e7a1df481d05fdf2dc7ce802151d00e2a4554e787317dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 11 De Klerk Street Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.4877 30.99449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang