Guest House Mamma Mia
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Morne B - Jul 2024
Algehele gradering
Ek sal weer daar oorbly.
Elna C - Jun 2024
Algehele gradering
Friendly warm welcome and stay.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you Elna. Look forward to your return visit and please keep warm and safe. Blessings, Suzie
Francinah Sophie F - Apr 2024
Algehele gradering
The hospitality is on point.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you so much and see you next time.
Regards
Suzie
Kristine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in Nelspruit.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie, Kristine. Sien julle volgende keer.
Beste,
Suzie
Gladys M - Jan 2024
Algehele gradering
The place is very neat and quiet.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Truly humbled.
Thank you kindly.
Looking forward to your return visit.
Kindest regards, Suzie.
Rene B - Jun 2024
Algehele gradering
Netjiese oornag met vriendelike diens.
Bianca T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie oulik. Alles wat jy nodig het.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
It really was a privilege to meet you all and really looking forward to your return. Thank you kindly. Blessings. Suzie
Pine P - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en geen "Load shedding".
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you Pine.
It was great having you stay over again this year and look forward to your return next year again or sooner.
Blessings
Suzie
Melvyn C - Des 2023
Algehele gradering
Neat and they will see me again.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie Melvyn
Looking forward to your return... soon in 2024!
God bless and happy new year...
Albert S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en gerieflik.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you so much.
Looking forward to your return soon.
Nadia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Gerhard B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en ontvangs, ons kamer was uiters netjies en skoon.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie Gerhard
Dit was baie mooi om julle te ontmoet en sien uit om julle binnekort weer te sien.
Beste Suzie
Michelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie Michelle, en ons wag vir jou volgende kuier.
Beste, Suzie.
Ilonka E - Nov 2020
Algehele gradering
Ek beveel Guest House Mamma Mia aan vir enige iemand van 1 tot 'n groot groep. Ons het heerlik gekuier.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie Ilonka
Ek hoop alles gaan goed met die familie
Beste Suzie
Karlien K - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you Karlien.
We look forward to seeing you soon.
Regards,
Suzie
Hp O - Aug 2019
Algehele gradering
Kan beslis aanbeveel.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Dear Wanda,
I am humbled, thank you so much! I look forward to your return visit.
Regards,
Suzie
Hestia S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjiese gastehuis, sentraal geleë en vriendelike gasvrou.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you for your review and we look forward to your return visits.
Have a Blessed 2019...
Kind regards
Suzie
Johan D - Apr 2019
Algehele gradering
Van hoek tot kant het Mamma Mia ons in ekstase gehad.
Lees meerGuest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie vir die baie vriendelike woorde, dit is vernederend en baie waardeur.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike groete,
Suzie
Victor V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike nagrus, goed toegerus en Suzie het my so welkom laat voel!
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Dear Victor,
Thank you kindly. We look forward to seeing you again soon.
Regards,
Suzie
Marius M - Feb 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you Marius and you are most welcome anytime.
Kind regards,
Suzie
Heidi G - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige diens, skoon en netjies, kon heerlik ontspan na lang pad.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie Heidi en ek waardeer die boodskap.
Ek is baie bly om te hoor julle tuis is.
Ek sien julle volgende keer.
Chris R - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you for your kind words Chris and it was an absolute pleasure having you stay with us and we look forward to your return.
All the very best with the birth of your new addition.
God Bless,
Suzie
Marcel V - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf was regtig aangenaam. Wens ons kon langer aanbly.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you, Marcel,
Even though it was a short visit, you were most welcome and we look forward to your return visit.
Regards
Suzie
Malcolm S - Apr 2019
Algehele gradering
Very pleasent stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf.
Silwerskoon en netjies, hulle het ons baie welkom laat voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you kindly Malcolm and we look forward to your return visit.
Regards
Suzie
Vicky D - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie, Vicky. Sien jou volgende keer.
Groete,
Suzie
Neels R - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
I thank you kindly and thank you for the little note - will certainly be addressing the notes. Look forward to your return visit.
Kind regards
Suzie
Karen D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik, privaat, skoon.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
A Happy 2019 to you and your family. Thank you and look forward to your return visit.
Cheryl C - Des 2018
Algehele gradering
Great service, friendly staff, perfect location.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you and so pleased you enjoyed. We look forward to your return visit and definitely will have rusks.
Andre V - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Baie dankie en ek is bly dat julle dit geniet.
Sien julle volgende jaar - lekker hardloop.
Pen B - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent accommodation, very friendly managing staff.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
I am humbled, thank you.
I am happy you had a great stay and it was an absolute pleasure having you stay with us. We look forward to your return visit.
Blessings
Jonathan S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi verblyf. Alles was perfek gewees. Dit het al die spanning uit my reis gevat.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you kindly, looking forward to your next visit.
Blessings,
Suzie
Gerda V - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you kindly, look forward to seeing you next time.
Blessings,
Suzie
Nico & Engela D - Jun 2018
Algehele gradering
Sterk aan te beveel.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
I thank you kindly for visiting and I hope you had a wonderful stay in the Park.
Hope to see you soon.
Blessings
Suzie
Marie V - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Dear Marie,
Thank you, it was an absolute pleasure having you stay over and that we could be of assistance.
We look forward to your return.
Blessings,
Suzie
Gerda E - Mei 2018
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you very much.
We look forward to your next visit. Regards, Suzie.
Marina B - Mei 2018
Algehele gradering
Excellent.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you kindly. You are most welcome anytime and we so look forward to your next visit.
Blessings,
Suzie
Rina L - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Suzie baie vriendelik en behulpsaam.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you very much for visiting us at Mamma Mia and we certainly look forward to your return visit. I hope the lift at Graskop was good, I will be trying it out soon.
Have a blessed Easter
Regards
Suzie
Jaco K - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie en vriendelike diens.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you very much, and we look forward to your next visit. All the very best for 2018.
Regards,
Suzie
George M - Apr 2018
Algehele gradering
Was soos my eie blyplek.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
It was an absolute pleasure to host you and we look forward to your return visit.
Blessings
Suzie
Conroy K - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. WiFi kon beter gewees het.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you, Conroy - apologies for the inconsistent Wi-Fi, we have had it upgraded and they were working on it.
We are having a better reception now.
Regards,
Suzie
Rina A - Jul 2017
Algehele gradering
Gasvrou Suzanne is so vriendelik en gaan werklik uit haar pad om jou verblyf aangenaam te maak.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you, Rina, we look forward to your next visit and hopefully, we will see more of you. Understanding that your schedule is very full.
Blessings,
Suzie
Lorinda K - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon, gerieflik en veilig.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you kindly and look forward to your next visit and all referrals.
Blessings
Suzie
Johan O - Aug 2017
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld met puik diens.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Dear Johan,
Thank you, I appreciate your reviews which I am humbled by.We look forward to your next visit.
Kindest regards,
Suzie
Lida M - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you very much and look forward to your next visit.
Blessings
Suzie
Niek C - Okt 2017
Algehele gradering
Was 'n oornagslaapplek gewees en die huisvesting was uitstekend en baie netjies.
Guest House Mamma Mia se terugvoer
Thank you very much for your patience and understanding. We look forward to your next visit.
Regards,
Suzie
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Klerkstraat 11, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang