Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest Lodge on the Edge

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Alison Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Very comfortable and clean overnight accommodation run by immensely friendly, helpful and hospitable hosts. Recommended! Great stay; clean, comfortable and well-run.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
1 nag
3.8
Jun 2024

Gemiddeld. Gasheer was baie behulpsaam en gaaf. Ongelukkig is die ligging teen die N2 en die huis was raserig deur die nag. Sleg geslaap en dus vroeg gery die volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rochelle K
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Baie lekker rustig. Het baie lekker gebly. Die swembad kon 'n bietjie skoner gewees het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Greg C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Price is good for an overnight stay. We had an okay stay as the bed comfort was average and the shower door as well as tap fittings were loose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon L
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2024

Won't be going back there in a hurry. Right on N2. Very noisy. No bedside lamps. TV didn't work. Window couldn't open. WiFi very weak.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie lekker plek. Goeie diens, skoon en vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaakirah M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lovey 1 night stay. Spent a night with family. Lovely place, clean, rustic, quaint and well maintained. Very helpful and friendly staff. Would definately stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Pleasant with lovely hosts. Had a great evening at Guest Lodge on the Edge, right next to the Storms River, on the perimeter of Thornham. The hosts were exceptionally friendly, and so were their turkeys and peacock. We could walk across the Storms River N2 bridge from their garden, through a gate that they unlocked for us. Clean towels, bedding, tea, coffee, etc. were provided and there was a fridge and microwave in our room which was super useful. Nice and close to Tsitsikamma Nature Reserve and a host of other activities in the area, with beautiful views of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2022

Die besoek was goed georganiseer en goed ontvang. My vriende het eerste aangekom, en hulle het die sleutels vir my kamer ontvang, want ek het heelwat later opgedaag. Die eienaars was baie tegemoetkomend en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Khotso M
Kort verblyf
4.0
Jan 2022

Nice. Close to tourist attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Henrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 466, Stormsrivierbrug, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAro0n3Z8HybfMp1bD2yhiUWSmubu0AjdIn6zuzylEe3eB0rdZvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 3) 31 5 1 5 Farm 466 Storms River Bridge 6307 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.969239675874 23.933284081449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang