Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest Lodge on the Edge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Henrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 31 resensies vir Guest Lodge on the Edge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Alison Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison Z

Very comfortable and clean overnight accommodation run by immensely friendly, helpful and hospitable hosts. Recommended!

Great stay; clean, comfortable and well-run.

Louise B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise B

Gemiddeld.

Gasheer was baie behulpsaam en gaaf. Ongelukkig is die ligging teen die N2 en die huis was raserig deur die nag. Sleg geslaap en dus vroeg gery die volgende dag.

Rochelle K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle K

Baie lekker rustig.

Het baie lekker gebly. Die swembad kon 'n bietjie skoner gewees het.

Greg C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Greg C

Price is good for an overnight stay.

We had an okay stay as the bed comfort was average and the shower door as well as tap fittings were loose.

Sharon L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sharon L

Won't be going back there in a hurry.

Right on N2. Very noisy. No bedside lamps. TV didn't work. Window couldn't open. WiFi very weak.

Jaco V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker plek.

Goeie diens, skoon en vriendelik. Sal weer daar gaan bly.

Shaakirah M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaakirah M

Lovey 1 night stay.

Spent a night with family. Lovely place, clean, rustic, quaint and well maintained. Very helpful and friendly staff. Would definately stay here again.

Dylan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan K

Pleasant with lovely hosts.

Had a great evening at Guest Lodge on the Edge, right next to the Storms River, on the perimeter of Thornham. The hosts were exceptionally friendly, and so were their turkeys and peacock. We could walk across the Storms River N2 bridge from their garden, through a gate that they unlocked for us. Clean towels, bedding, tea, coffee, etc. were provided and there was a fridge and microwave in our room which was super useful. Nice and close to Tsitsikamma Nature Reserve and a host of other activities in the area, with beautiful views of the mountains.

Heinrich S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S

Die besoek was goed georganiseer en goed ontvang.

My vriende het eerste aangekom, en hulle het die sleutels vir my kamer ontvang, want ek het heelwat later opgedaag. Die eienaars was baie tegemoetkomend en vriendelik.

Khotso M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khotso M

Nice.

Close to tourist attractions.

Dewald D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald D

Een nag oorgebly met gesin.

Ontvangs was baie vriendelik. Kamer langs aan het klein kinders gehad tot laat toe besig. Klein gedeelte van pad na gastehuis is grondpad.

Gerda N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda N

Lodge on the Edge is baie goed geleë.

Die eienaar en sy seun is baie goeie en gelowige mense. Die badkamer is net nie ingerig vir ouer mense nie. Ons kom nie meer so maklik in en uit die bad uit nie. Die tuin is pragtig.

Ivan A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan A

My stay was very good.

My stay was very pleasant, the host was very friendly and nice, we had a lekke stay there. The one thing I found difficult was reading the board, maybe they should put a more visible and bigger board up, I drove past without noticing it.

Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Effens teleurstellend.

Die verblyf is baie sentraal maar nie noodwendig geskik vir familie met klein kinders nie. Die verduideliking om 'n badkamer te deel met die res van die gaste is nie duidelik nie. Reissakreisigers sal baie lekker kan bly.

Michelle O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O

One night stay was lovely and the host is very friendly.

Very beautiful place. The room was nice and spacious and very budget friendly!

Andrew S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew S

Awesome stay.

Helpful and friendly staff.

Pieter D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D

Vriendelike ontvangs en fantastiese ligging.

Ligging is onverbeterlik en eienaars is baie gasvry. Fasiliteite is egter nie op standaard nie. Op die heel minste moet daar geriewe wees vir koffie en eie etes in die kamers. Lugreëling is ook nodig.

Charmaine V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine V

Ons wou net stort en slaap. Stort kort aandag,maar ons het heerlik geslaap.

Kamer baie netjies, baie gemaklike en groot bed. Vriendelike diens

Femia R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Femia R

Internetfotos en kommentare baie misleidend. Het nie tuis gevoel nie. Opknap dringend nodig.

Die omgewing maak 'n verwaarloosde indruk. Die Lodge is direk langs die N2, as jy hou van verkeer is dit die ideale plek. As die verkeer nie raas nie, hoor jy êrens iemand snork of hoes, d.w.s. die mure is baie dun. Kamer 1 is direk langs 'n soort kombuis. Vroegoggend is daar 'n lawaai met potte en panne en kaste en 'n radio wat kliphard speel. Moenie in die oggend stort nie, want jy staan dalk in die water wat die skottelgoedmasjien langsaan in die stort se aflooppyp opstoot. Waarskynlik is die feit dat 'n mens vooraf alles moet betaal juis om te voorkom dat die gaste nie dadelik padgee nie.

Marius & Petro V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius & Petro V

Awesome.

Dit was awesome! Sal dit aanbeveel vir ander persone.

Erieka V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erieka V

Excellent service, home away from home.

We had a warm welcome. Room was neat, tidy and clean. Location is perfect for exploring the area.

Chris V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Dadelik tuis gevoel.

Ek het welkom gevoel met die intrapslag, baie lekker gebly, almal was gelukkig (2 tieners ingesluit), sal weer daar wil tuisgaan.

Nabeela A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeela A

Picturesque!

House shared amongst guests. Friendly and welcoming owners. If you love nature you will love the accommodation. We absolutely loved the fact we could access the Storms river bridge from the guest lodge! We will definitely stay at Guest Lodge on Edge again!

Marianne V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V

Baie lekker.

Die aanwysings na die lodge is 'n probleem, veral na donker.

Thapi T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Thapi T

Warmly, friendly and helpful.

My friend and I had an amazing trip over all, we stayed in Guest Lodge on the Edge for 4 days and from the beginning we felt very welcomed. Semonia (the host) and I communicated a lot prior to our trip because we were not familiar with the place, I had a lot of questions and she was always available to answer.

Hanlie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie G

Oornagverblyf vir bergfietsryers.

Vriendelike gasheer en -vrou. Ideale ligging. Skoon linne en handdoeke. Gastehuis kort egter nog baie aandag, opgradering en afronding. Tuin verwaarloos. Water stroom onder stort uit op vloer. Een kamer het nie 'n ketel gehad nie. Kamerdeure is nie geverf nie. Teëls stukkend by stortkrane. Foto's op webwerf is bietjie misleidend. Daar is egter baie potensiaal.

Landi P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi P

Awesome.

Baie welkom gevoel en uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel.

Bronwen H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen H

Wonderlik.

Lieflike mense, beste atmosfeer en beste plek om te rus.

Marita H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marita H

Aangenaam.

Ons het uitsonderlike gasvryheid van een en elke lid van die Bruinders-gesin ervaar. Die aangename kuiertyd saam met hulle rondom die kombuistafel sal ons vir altyd koester.

Elize M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize M

Lawaaierig.

Eerste aand het kinders lawaai tot na 00:00. Wat van die 22:00 reël dat daar stilte moet wees? Karre in hoofpad het ook gehinder.

Ryan C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ryan C

Baie vriendelik ontvang.

Glad nie ver van aktiwiteite nie, gemaklik gebly.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 466, Stormsrivierbrug, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAro0n3Z8HybfMp1bD2yhiUWSmubu0AjdIn6zuzylEe3eB0rdZvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 3) 31 5 1 5 Farm 466 Storms River Bridge 6307 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.969239675874 23.933284081449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang