Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest Lodge on the Edge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 466, Stormsrivierbrug, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Guest Lodge on the Edge bied gastekamers naby die Stormsrivierbrug in die Tsitsikamma-streek. Dit bied 'n plaaservaring.

Daar is 5 slaapkamers. Die lodge kan ook as 'n geheel bespreek word vir die hele gesin. Die kamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en die gaste het toegang tot óf 'n en suite-badkamer óf 'n gedeelde aparte badkamer. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, 'n broodrooster, kook- en eetgerei, plastiek-, breek- en glasware, en braaitoerusting.

Gratis parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Guest Lodge on the Edge is sowat 5 km vanaf Stormsrivier wat oor 'n paar restaurante en ander geriewe beskik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Penny K
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful experiences, definitely a do over. Amazing homely atmosphere, felt very welcomed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Isabel M
Saam met lewensmaat
5.0
It is on the edge of the bridge and it will always hold a place in my heart. It is the place to be, next to the bridge. Spectacular vie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Josh F
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, fun, comfortable. It was a lovely getaway and we felt so welcomed by everyone involved. They were very helpful and generous. We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Brent A
Gesin met tieners
4.8
It was good. The stay was lovely, peaceful and the location is convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jessica F
Saam met vriende
4.6
Good place for a short stay. We stayed over for one night. The staff were all extremely friendly and the facilities available were clea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Henrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas 466, Stormsrivierbrug, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap
  • Gaste dink Guest Lodge on the Edge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 466, Stormsrivierbrug, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAro0n3Z8HybfMp1bD2yhiUWSmubu0AjdIn6zuzylEe3eB0rdZvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 Farm 466 Storms River Bridge 6307 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.969239675874 23.933284081449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang