Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest on Wynne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Guest on Wynne
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francois O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Stil en rustig!

100% - net wat ek nodig gehad het!

Koos G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Werk, maar met 'n aangename nagrus!

Skoon en netjies. Instruksies via WhatsApp was 'n groot hulp!

Cindy L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Alles was perfek.

Heerlik gebly, baie dankie.

Frances M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances M

Netjies, pragtig en ruim.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die kamers is super netjies. Ons het selfs oordentlike koffie, vars melk en heerlike beskuit gekry in die kamers. Ek beveel die verblyf by Guest on Wynne vir enige iemand aan.

Ruan O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan O

Gemaklik.

Was baie gemaklik en die geriewe het alles gewerk.

Gideon S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Skoon, definitief die waarde vir geld, rustig.

Fantastiese kamers en pragtige, stil plek met 'n uitstekende tuin.

E G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E G

Pragtig, netjies en skoon! Sal altyd terugkom as kind deelneem by Matsport Cent.

Pragtig, netjies en skoon! Fantastiese verblyf!

Mariantha F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariantha F

Moderne en uitstekende verblyf en gerief in Centurion!

Wat 'n ongelooflike ontdekking in Pretoria - ek sal beslis weer daar bly as ek die area besoek. Baie gerieflik, skoon, modern en die gasheer het 'n braai verskaf op my versoek.

Elsabe J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Aangename, netjiese en skoon verblyf, goed ingerig.

Ek kon egter nie regkom met die WiFi-wagwoord nie. Heerlik gebly, die plekkie is goed toegerus met alles wat nodig is, baie gerieflik.

Alta S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Vriendelike ontvangs. Akkommodasie is baie netjies en skoon.

Ja, dit was aangenaam.

Annette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Baie netjiese en gesellige plek. Kan dit hoogs aanbeveel.

Baie lekker gebly en geslaap.

Leanne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne J

Gerieflikheid en gemak.

Ongelooflik goed ingerig met al die bells en whistles. Super skoon, netjies en gerieflik. Lekker beddens en lugversorging. Handdoeke, shower, koffie, beskuit, melk en water beskikbaar. Veilige omgewing en pragtige tuin.

Annelie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Die tuinwoonstel is pragtig, baie gerieflik en veilig.

Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir jul gasvryheid en moeite gedoen om my ononderbroke internetkonneksie tydens beurtkrag te bewerkstellig. Ligging is gerieflik en veilig in rustige voorstad in Centurion. Die vyf aande wat ek by die akkommodasie gebly het was baie aangenaam gewees. Sien julle beslis binnekort weer!

Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Ek beveel Guest on Wynne beslis aan.

Ek het al 'n paar keer by Guest on Wynne oorgebly. Die kamers is baie skoon en netjies met alles wat nodig is vir 'n oornagverblyf. Dit is veilig en stil met 'n lugversorger en WiFi. Die gasheer is baie vriendelik. Ek sal beslis Guest on Wynne aanbeveel.

Annemarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Skoon, gerieflik, stil en veilig.

Gasheer laat mens baie welkom voel. Die kamer is super skoon en baie gerieflik ingerig. Dit is geleë in 'n stil omgewing. Dit was die 3e keer wat ek daar oorbly en sal hierdie verblyf enige tyd aanbeveel.

Louis D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Was baie rustig en privaat, alles wat nodig was, was beskikbaar.

Baie lekker verblyf!

Nelis J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis J

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Perfek, skoon, netjies, met aircon. Ek sal moet baie hard soek om 'n fout te kry.

Louis V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Dit was presies soos die foto's en baie skoon.

Dit was baie mooi en skoon en die bed was baie gemaklik na 'n lang dag se ry!

Andre M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Lekker gebly by Guest on Wynne.

Lekker stil kamer en area.

Reinier R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier R

Die plek was uitstekend met goeie diens en goeie geriewe, ek sal definitief aanbeveel.

Die plek was uitstekend met goeie diens en goeie geriewe, ek sal definitief aanbeveel!

Madaleine D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madaleine D

100% tevredenheid.

Ek kan voorwaar die blyplekkie aanbeveel in vele opsigte. Ek sal beslis graag weer daar oorbly.

Daricha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daricha B

Baie gemaklike oorslaapverblyf.

Baie netjiese oorslaapverblyf. Sal vir seker weer daar bly.

Nelri V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelri V

Rustig en warm!

Dit is in 'n baie lekker stil, rustige uitbreiding geleë wat naby is aan winkelsentrums ensomeer. Die kamer was baie mooi netjies, die eienaar was vriendelik en akkommoderend. Sal definitief weer hier bly en aanbeveel. Die "aircon" in die kamer het amper ons lewens gered.

Martin W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W

Baie netjies. Baie lekker.

Ek het baie lekker hier gebly. Baie netjies. Gasheer is baie vriendelik en aangenaam. Sal beslis weer daar gaan kuier. Dankie.

Annemarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Ons sal weer daar oorbly.

Ons sal weer daar oorbly as ons in die omgewing moet wees. Baie vriendelike diens van Lionel. Stil area, lekker beddens en gerieflik ingerig.

Wayne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Ideaal vir 'n 1 of 2 nag bly in die area.

Baie netjies. Presies soos geadverteer en die eienaars is gewillig om die ekstra myl te gaan. My dogter het aangedring dat ek die 'cozy' beddens noem.

Jackolene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackolene M

The perfect place, just what I needed.

It was a nice, quiet place and was what I expected and more.

Reon V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon V

Waarde vir geld en naby aan winkels en maklik tot hoofweg.

Definitief aanbeveel, alles was netjies en skoon.

Annelize S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Lionel was vriendelik en baie behulpsaam.

Die kamer is baie gemaklik en stylvol. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Alle benodighede is tot jou beskikking. Dit was werklik 'n huis weg van ons huis. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Kellee K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kellee K

Peaceful.

As a women I felt very safe and the place was very clean and neat.

Erika M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Mooi, netjiese, skoon en veilige akkommodasie.

Definitief 'n plek om te bespreek. Vriendelike, behulpsame diens. Netjiese, skoon, veilige en gerieflike akkommodasie.

Eddie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Die kamer was super netjies en skoon.

Waarde vir geld, en ek sal vir hulle ten sterkste aanbeveel. Hulle kommunikasie was baie goed en ons het werklik lekker gebly.

E G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E G

Perfek in elke opsig.

Ek en my 7-jarige dogter het oorgeslaap voor haar gimnastiekkompetisie (venue is loopafstand!). Kamer is baie netjies en baie goed ingerig met hoë gehaltebeddegoed, eetgerei, ens. Sal definitief jul weer gebruik vorentoe!

Guest on Wynne se terugvoer

Goeie dag Elzet.
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Julle is altyd welkom.
Groete,
Guest on Wynne.

Guest on Wynne
Nelia M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M

Stil, skoon en vriendelike verblyf.

Guest on Wynne was 'n perfekte keuse vir een aand op 'n besigheidsbesoek, die akkommodasie is skoon, veilig, vreeslik gerieflik en mooi ingerig. Ek sal beslis weer daar bly.

Izelle V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle V

Aangenaam, skoon en gemaklik.

Dit is een van die gemaklikste gastehuise waar ek nog tuisgegaan het wat dink aan die fynste detail. Alles wat nodig is, tot die shampoo ens. in die stort. Lekker modern, breurtkragvoorsiening, gemaklike bed, eenvoudig en stylvol. Sal definitief die gastehuis weer gebruik. Maklike toegang tot hoofroetes en naby Spar-winkelsentrum vir vinnige aankope.

Guest on Wynne se terugvoer

Hi Izelle, vreeslik dankie vir jou mooi resensie. Guest on Wynne waardeer dit opreg. Hoop ons sien joy gou weer.
Groete
Antoinette

Guest on Wynne
Lynette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Baie netjies. Alles wat mens nodig het.

Die verblyf is in 'n stil area, privaat. Baie skoon en netjies. Sal weer daar bly as ons in die rigting gaan.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie Lynette, dit word opreg waardeer.
Jy is altyd welkom.
Groete
Guest on Wynne

Guest on Wynne
Piet L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Lekker gebly. Alles wat mens nodig het.

Behalwe vir beurtkrag was die verblyf aangenaam. Hoop beurtkrag raak gou iets van die verlede.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie Piet, dit word opreg waardeer. Ons hou duimvas dat beurtkrag gou gaan verdwyn. Intussen moet die generator maar uithelp😁
Groete
Guest on Wynne

Guest on Wynne
Louret V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V

Kuier by familie.

Pragtige rustig omgewing met pragtige fasiliteite. Daar was wel loadshedding in die area, maar die kamer het 'n batteryliggie vir genoeg lig. Voorstel om pad te verlig vanaf parkeerarea na kamer indien daar nie krag is nie.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Louret. Dit word opreg waardeer. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Guest on Wynne

Guest on Wynne
Annemarie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Veilig, skoon en pragtig.

Vriendelike mense. Pragtige kamer wat goed toegerus was. Dankie vir die oorbly, sal weer kom kuier. Ek beveel hulle aan absoluut die geld werd.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Annemarie. Guest on Wynne waardeer dit opreg en ons sien uit na jou volgende besoek.

Guest on Wynne
Gert V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Amper die perfekte oornagslaapplek.

Alles is daar al wat kort is jy self om in te boek. Rustig, privaat en veilig. Om dalk aan te pas met voortblywende loadshedding, begin kyk na solar oplossing vir die kamers en dalk onderdakparkering vir voertuie en jul sit met perfekte oornagfasiliteite. Baie dankie, sal weer gebruik maak van jul en orals aanbeveel.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie Gert. Met waardering van Guest on Wynne.

Guest on Wynne
Isabel B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B

Waarde vir geld.

Baie netjiese plek. Baie sentraal geleë. Waarde vir geld. Het alle informasie op my foon ontvang. Met foto's van parkering en eenheid. Sou graag die mense wou ontmoet.

Piet L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Steeds aangenaam.

Reeds paar keer in verlede hier tuisgegaan en alles voldoen steeds aan ons verwagting.

Marna D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna D

Baie gerieflik.

Alles was baie goed. Die internet was egter beperk en kon net sekere websites besoek.

Philip R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip R

Lovely room, comfortable bed, good bathroom.

Just need a coffee mug instead of a teacup!

Theunis B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B

Voorwaar aangenaam.

Baie vriendelik en behulpsaam ontvang en my dadelik gehelp om 'n nabye plek te vind vir etes. Kamer het alles nodig gehad en meer. Kan gerus aanbeveel aan enige iemand.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie Theunis vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer en ons sien uit om jou weer te sien.
Groete
Guest on Wynne

Guest on Wynne
Piet L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Alles was pragtig, skoon en netjies. Alles was daar wat ons verwag het. Ons het ons tyd daar geniet.

Onderdakparkeerplek vir motors kan dalk oorweeg word.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie Piet, ons waardeer.
Groete
Guest on Wynne

Guest on Wynne
Anna E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna E

Gerieflike blyplek.

Ons het ons tydjie geniet. Baie netjiese plekkie. Net meer duidelike uitgaan instruksies los asb.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.

Guest on Wynne
Pieter P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Skoon en netjies

Baie goeie waade vir geld!

Basie & Amanda L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Basie & Amanda L

Maklik in en uit, kamer skoon en alles werk reg. Baie tevrede.

Goed geleë, naby Matsport en ook naby Centurion Mall. Rustig en veilige woonbuurt. Sal aanbeveel vir reisigers wat in die omgewing moet wees.

Ida S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida S

Dit was skoon en netjies.

Ek en my dogter het lekker gebly, ek sou net graag nog kussings wou hê. Ek kon nie myne saam met my vlieg nie.

Guest on Wynne se terugvoer

Hi Ida.
Baie dankie vir jou terugvoering. Julle is altyd welkom.
Groete Guest on Wynne

Guest on Wynne
Mabu M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mabu M

When we arrived he was not there. We waited more than 30 minutes by the gate.

The owner was not friendly.

Tuane S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuane S

Baie netjies.

Sal definitief in die toekoms weer daar bly. Baie netjies en gemaklik ingerig.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie Tuane, vir jou mooi resensie. Julle is altyd welkom.

Guest on Wynne
Francois P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Netjies en baie skoon!

Ons het verskriklik lekker gebly, die plekke is mooi skoon, en beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar gaan bly! Rustige area! Sal dalk net voorstel dat mens onder 'n afdak kan parkeer in die toekoms! Dan sal alles 100% wees.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie Fancois. Die mooi resensie word waardeer en julle is altyd welkom. Afdakke is in die beplanning.

Guest on Wynne
Paul J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J

Uitstekend.

Gemaklike akkommodasie.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.

Guest on Wynne
Vernique R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernique R

Fantasmagories.

Dit is modern en rustig. Bowen alles is dit baie mooi skoon.

Guest on Wynne se terugvoer

Dankie Vernique, vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier gewees om jou te akkommodeer en jy is enige tyd welkom.
Groete

Guest on Wynne
Tanya S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Lieflike plek, baie rustig en die die eienaars is baie vriendelik.

Ons sal definitief weer daar oornag as ons in die area is.

Guest on Wynne se terugvoer

Hallo Tanya
Baie dankie vir jou mooi resensie. Jul is enigetyd welkom om weer by ons te bly.

Guest on Wynne
Natascha H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha H

Friendly, private, and clean.

Exactly like the pictures, I felt very secure and private for the 2 weeks I spent there.

Guest on Wynne se terugvoer

Natascha, it was such n pleasure to have you as one of our guests. Thank you very much for the nice feedback, looking forward to seeing you again.

Guest on Wynne
Marthé V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthé V

Kompetisie by Matsport centre.

Die adres is perfek geleë regoor Matsport centre in Eldoraigne. Baie netjiese eenhede, alles wat ons nodig gehad het was daar. Sekuriteit/veiligheid ook puik.

Guest on Wynne se terugvoer

Baie dankie Marthe. Die mooi resensie word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Guest on Wynne
Gert V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Stil buurt, het als wat jy benodig vir oornag tuiste.

Die kamer het als wat jy benodig vir oornag selfsorg. Baie netjies, skoon en omgewing stil en privaat. Naby Midstream waar ons afspraak was en naby al hoofweg paaie. Sal beslis aanbeveel om split unit aircon en waaiers in te sit, sal beslis meer kliënte lok. Die eienaar, Lionel het dadelik waaier vir ons gegee. Kan ook beslis kyk na tralie veiligheidshekke voor skuifdeure, glo baie gaste sal dit verwelkom. Ons het veilig gevoel en lekker gebly. Sal beslis weer bespreking maak in toekoms.

Guest on Wynne se terugvoer

Dankie vir jul mooi resensie en ons is bly as jul lekker gebly het. Ons het wel gehoor gegee aan jul voorstelle en het daarom lugversorging sowel as sekuriteitshekke opgesit.
Jul is enigetyd weer welkom by ons.

Guest on Wynne
Pieter G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter G

Baie warm week in Centurion.

Kinders het uitgesien na swembad, maar dit was leeg.

Guest on Wynne se terugvoer

Jammer Pieter, maar die swembad is nie deel van die gastekamers nie.

Guest on Wynne
Jenny M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Absolutely what we want in a guest house. Private. Clean. Quiet.

The hosts are very friendly and the premises just about perfectly tidy and clean. The neighbourhood is quiet with very little traffic and the neighbours seem to be quiet as well. Located close to shopping centres. If we have to use a guesthouse in Pretoria/Centurion area this will definitely be our first choice.

Guest on Wynne se terugvoer

Thank you Jenny, for your awesome review. We are glad if you enjoyed your stay with us.
You are welcome anytime.

Guest on Wynne
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ba1b2ee7bc932759a575034c5de6eb0b2fa394ed019c9920ece2c29dd3f52798251224b4c0502dfe06434dfa6f73403abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 21 Wynne Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.847664 28.156045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang