Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest on Wynne

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Francois O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Stil en rustig! 100% - net wat ek nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Werk, maar met 'n aangename nagrus! Skoon en netjies. Instruksies via WhatsApp was 'n groot hulp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles was perfek. Heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Netjies, pragtig en ruim. Ons het verskriklik lekker gebly. Die kamers is super netjies. Ons het selfs oordentlike koffie, vars melk en heerlike beskuit gekry in die kamers. Ek beveel die verblyf by Guest on Wynne vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gemaklik. Was baie gemaklik en die geriewe het alles gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, definitief die waarde vir geld, rustig. Fantastiese kamers en pragtige, stil plek met 'n uitstekende tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E G
1 nag
5.0
Mei 2024

Pragtig, netjies en skoon! Sal altyd terugkom as kind deelneem by Matsport Cent. Pragtig, netjies en skoon! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariantha F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Moderne en uitstekende verblyf en gerief in Centurion! Wat 'n ongelooflike ontdekking in Pretoria - ek sal beslis weer daar bly as ek die area besoek. Baie gerieflik, skoon, modern en die gasheer het 'n braai verskaf op my versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangename, netjiese en skoon verblyf, goed ingerig. Ek kon egter nie regkom met die WiFi-wagwoord nie. Heerlik gebly, die plekkie is goed toegerus met alles wat nodig is, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Vriendelike ontvangs. Akkommodasie is baie netjies en skoon. Ja, dit was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ba1b2ee7bc932759a575034c5de6eb0b2fa394ed019c9920ece2c29dd3f52798251224b4c0502dfe06434dfa6f73403abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 21 Wynne Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.847664 28.156045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang