Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest on Wynne

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guest on Wynne bied pragtige, ruim en privaat selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n gevestigde voorstad van Centurion. Dit is naby verskeie winkelsentrums, skole en hoofpaaie.

Verblyf word aangebied in 2 moderne selfsorgeenhede met lugversorging, elkeen met sy eie ingang. Albei eenhede het ’n oopplan-uitleg met 2 driekwartbeddens, 'n platskerm-TV, lessenaar/etenstafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid beskik oor ’n kombuisie wat met ’n klein yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi en DStv is ingesluit.

Albei eenhede het ’n braai-area en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois O
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar bly! Puik! Stil omgewing. Netjies, skoon en funksionele verblyf!
Okt 2024
Annette B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, skoon en rustige atmosfeer verblyf. Ons geniet dit elke keer as ons by Guest on Wynne oorslaap. Die kamers is so gerieflik en alles is daar ...
Sien meer
Sep 2024
Karen R
Besigheidsreis
5.0
Really nice and comfortable. Excellent and friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Francois O
Besigheidsreis
5.0
Stil en rustig! 100% - net wat ek nodig gehad het!
Sep 2024
Koos G
Besigheidsreis
5.0
Werk, maar met 'n aangename nagrus! Skoon en netjies. Instruksies via WhatsApp was 'n groot hulp!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Guest on Wynne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ba1b2ee7bc932759a575034c5de6eb0b2fa394ed019c9920ece2c29dd3f52798251224b4c0502dfe06434dfa6f73403abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 21 Wynne Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.847664 28.156045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang