Guest on Wynne
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Guest on Wynne bied pragtige, ruim en privaat selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n gevestigde voorstad van Centurion. Dit is naby verskeie winkelsentrums, skole en hoofpaaie.
Verblyf word aangebied in 2 moderne selfsorgeenhede met lugversorging, elkeen met sy eie ingang. Albei eenhede het ’n oopplan-uitleg met 2 driekwartbeddens, 'n platskerm-TV, lessenaar/etenstafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid beskik oor ’n kombuisie wat met ’n klein yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi en DStv is ingesluit.
Albei eenhede het ’n braai-area en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lionel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Guest on Wynne het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng