Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wapadrand Guest Suite

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Wapadrand Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kyla V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla V

Die moeite werd.

Die plek was netjies en skoon. Sal vir seker weer hier kom bly!

Marilese V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilese V

Baie lekker, skoon en netjiese woonstel.

Ons het baie lekker gebly. Ek moes die hele dag werk, en my man was besig in Pretoria. Dit was veilig en rustig. Ek sou net graag 'n stofie wou gehad het om kos te maak of iets warm te maak, want ons was 'n week daar. Maar ek sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het verder heerlik gebly.

Anton S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Great!

Well received and attended to by the owner. Unit is neat, clean, compact and comfortable. Overall a great experience!

Inus C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus C

Baie netjies & maklik.

Baie netjies en gemaklike opset. Tot melk in die yskas gesit. Kan beslis aanbeveel.

Philip S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Ek het vir besigheid in Pretoria oornag.

Puik gasvrou, pragtige omgewing, veilige parkeerplek, ruim kamer en alles daarin werk. Ek sal nêrens anders in hierdie area bly nie.

Maryna F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna F

Lekker gebly en privaatheid is gegun.

Die kamer is ruim en groot. Ek hou van die en-suite badkamer wat heeltemal privaat is. 'n Klein kitchenette sal lekker wees met eetgerei, alhoewel daar 'n yskas in is en dit semi selfsorg is.

Wapadrand Guest Suite se terugvoer

Hallo Maryna Baie dankie vir die resensie. Ek het goeie nuus! Die eenheid is nou 'n selfsorg flatlet, met 'n kitchenette (sink, borde ens) en daar is 'n baie gerieflike ingang nou, met die deur by die parkeering, so mens hoef glad nie meer om te loop nie. Dit is heeltemal gerevamp. Nuwe beddens en al. Ek gaan binnekort nuwe fotos op sit sodra hulle klaar is. Hoop om julle weer te sien! Beste groete, Christel

Wapadrand Guest Suite
Ilona K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K

Vriendelik en "homey".

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eienaar was behulpsaam en het selfs ingelig dat hulle fasiliteite het om rugby te kyk indien nodig. Ons sal definitief weer daar slaap.

Wapadrand Guest Suite se terugvoer

Hi Ilona, dankie vir die resensie. Die eenheid is nou opgegradeer, met 'n nuwe ingang en kitchenette, en nuwe beddens. Hoop om julle weer te sien binnekort! Vriendelike groete, Christel

Wapadrand Guest Suite
Liezel H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Aangename verblyf.

Ons is hartlik deur die gasvrou ontvang, al het sy nie lekker gevoel nie. Die suite is geleë in 'n stil sekuriteitsarea. Ons het snoesig geslaap. Die badkamer is pragtig. Daar is ruim pakplek (kaste).

Wapadrand Guest Suite se terugvoer

Hallo Liezel. Dankie vir jou resensie. Ek hoop dit gaan nog goed met julle! Ek het die flatlet baie mooi en gerieflik opgeknap: die ingang is nou by die parkering; en daar is 'n kitchenette. Dit is ook baie privaat nou (deur vervang met solide muur). En nuwe beddens (enkel en dubbel).
Julle is altyd welkom!

Wapadrand Guest Suite
Gerhard B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Fabulous.

Baie lekker en 'n awesome kuier.

Monico B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monico B

Very quiet and pleasant stay in a friendly neighbourhood.

The location was perfect as we had an event in close proximity and were pleasantly surprised by the cleanliness and quality of our stay that was great value for money.

Wapadrand Guest Suite se terugvoer

Hi Monico, thank you for taking time to send a review, I really appreciate it.

Wapadrand Guest Suite
Evelyn N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn N

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar oorslaap.

Baie skoon en netjies. Kan dalk dink aan kragpunt by badkamer, of spieël waar mens die haardroeër kan gebruik. Verder geen klagtes. Baie vriendelike ontvangs.

Wapadrand Guest Suite se terugvoer

Hi Evelyn, baie dankie vir die terugvoer. Ek neem kennis.

Wapadrand Guest Suite
Hans F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans F

Baie lekker en rustig.

Is goed gelee en naby aan alles. Baie vriendlike diens.

Vanaf R990
R990 R792
per nag, vir 3 mense
Vanaf R990
R990 R792
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fef13d431b93dbfd28ade6469dc859dbdf617796a919d9dfa9c469e41f4b17edb8bb41b13f53c4a33db505b46abeecdda7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 10 Pole Pin Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.778748514582 28.3391231615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang