Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wapadrand Guest Suite

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kyla V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Die moeite werd. Die plek was netjies en skoon. Sal vir seker weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilese V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker, skoon en netjiese woonstel. Ons het baie lekker gebly. Ek moes die hele dag werk, en my man was besig in Pretoria. Dit was veilig en rustig. Ek sou net graag 'n stofie wou gehad het om kos te maak of iets warm te maak, want ons was 'n week daar. Maar ek sal dit enige tyd aanbeveel. Ons het verder heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great! Well received and attended to by the owner. Unit is neat, clean, compact and comfortable. Overall a great experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjies & maklik. Baie netjies en gemaklike opset. Tot melk in die yskas gesit. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
1 nag
5.0
Sep 2023

Ek het vir besigheid in Pretoria oornag. Puik gasvrou, pragtige omgewing, veilige parkeerplek, ruim kamer en alles daarin werk. Ek sal nêrens anders in hierdie area bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker gebly en privaatheid is gegun. Die kamer is ruim en groot. Ek hou van die en-suite badkamer wat heeltemal privaat is. 'n Klein kitchenette sal lekker wees met eetgerei, alhoewel daar 'n yskas in is en dit semi selfsorg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Wapadrand Guest Suite
Hallo Maryna Baie dankie vir die resensie. Ek het goeie nuus! Die eenheid is nou 'n selfsorg flatlet, met 'n kitchenette (sink, borde ens) en daar is 'n baie gerieflike ingang nou, met die deur by die parkeering, so mens hoef glad nie meer om te loop nie. Dit is heeltemal gerevamp. Nuwe beddens en al. Ek gaan binnekort nuwe fotos op sit sodra hulle klaar is. Hoop om julle weer te sien! Beste groete, Christel

Ilona K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelik en "homey". Ons is baie vriendelik ontvang. Die eienaar was behulpsaam en het selfs ingelig dat hulle fasiliteite het om rugby te kyk indien nodig. Ons sal definitief weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Wapadrand Guest Suite
Hi Ilona, dankie vir die resensie. Die eenheid is nou opgegradeer, met 'n nuwe ingang en kitchenette, en nuwe beddens. Hoop om julle weer te sien binnekort! Vriendelike groete, Christel

Liezel H
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Aangename verblyf. Ons is hartlik deur die gasvrou ontvang, al het sy nie lekker gevoel nie. Die suite is geleë in 'n stil sekuriteitsarea. Ons het snoesig geslaap. Die badkamer is pragtig. Daar is ruim pakplek (kaste).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Wapadrand Guest Suite
Hallo Liezel. Dankie vir jou resensie. Ek hoop dit gaan nog goed met julle! Ek het die flatlet baie mooi en gerieflik opgeknap: die ingang is nou by die parkering; en daar is 'n kitchenette. Dit is ook baie privaat nou (deur vervang met solide muur). En nuwe beddens (enkel en dubbel). Julle is altyd welkom!

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fabulous. Baie lekker en 'n awesome kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Very quiet and pleasant stay in a friendly neighbourhood. The location was perfect as we had an event in close proximity and were pleasantly surprised by the cleanliness and quality of our stay that was great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Wapadrand Guest Suite
Hi Monico, thank you for taking time to send a review, I really appreciate it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R990
R990 R792
per nag, vir 3 mense
Vanaf R990
R990 R792
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fef13d431b93dbfd28ade6469dc859dbdf617796a919d9dfa9c469e41f4b17edb8bb41b13f53c4a33db505b46abeecdda7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 10 Pole Pin Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.778748514582 28.3391231615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang