Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wapadrand Guest Suite

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Vanaf R990 R743 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Wapadrand Guest Suite is 'n ligte en bekoorlike oopplan-eenheid in die veilige Wapadrand sekuriteitskompleks in Pretoria, Gauteng.

Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Daar is 'n TV met Netflix in die kamer, asook WiFi. Handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met die basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, tee-en koffiemaakgeriewe, borde en eetgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.

Wapadrand ervaar nie beurtkrag nie.

Parkeerplek is naby die ingang beskikbaar.

Wilgers Hospitaal, The Grove Mall en Diep in die Berg is 2 km van die eenheid af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantal S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en waarde vir geld. Ek en my seuntjie het baie lekker gebly, dankie. En die eienaar is baie vriendelik!
Jan 2025
Braam B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, netjiese plek, lieflike omgewing. Ongelooflik lekker gebly.
Des 2024
Anne C
5.0
Conveniently positioned. Safe. Clean. Well equipped. Friendly hosts. Very enjoyable stay. Everything you need for an overnight/short st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Morne Ettienne B
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2024
Kyla V
Saam met vriende
5.0
Die moeite werd. Die plek was netjies en skoon. Sal vir seker weer hier kom bly!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Gaste dink Wapadrand Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 743
per nag, vir 3 mense
Vanaf R990
R 990 R 743
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fef13d431b93dbfd28ade6469dc859dbdf617796a919d9dfa9c469e41f4b17edb8bb41b13f53c4a33db505b46abeecdda7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R743 per nag, vir 3 mense 16 5 1 5 10 Pole Pin Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.778748514582 28.3391231615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang