Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wapadrand Guest Suite

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Vanaf R990 R792 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Wapadrand Guest Suite is 'n helder en pragtige oopplan-ateljeewoonstel in die veilige Wapadrand Security Village in Pretoria, Gauteng.

Die woonstel is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 2 wasbakke. Die kamer het 'n TV met Netflix en WiFi. Handdoeke word voorsien. Gaste moet hul eie lyfseep en haardroër saambring.

Die woonstel beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, borde en eetgerei. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Neem asseblief kennis dat daar geen oond of stoof is nie.

Wapadrand word nie deur beurtkrag geraak nie.

Parkeerplek is ook naby die ingang beskikbaar.

Wilgers Hospitaal, The Grove Mall en Diep in die Berg is net 2 km vanaf die eenheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Morne Ettienne B
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2024
Kyla V
Saam met vriende
5.0
Die moeite werd. Die plek was netjies en skoon. Sal vir seker weer hier kom bly!
Aug 2024
Marilese V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, skoon en netjiese woonstel. Ons het baie lekker gebly. Ek moes die hele dag werk, en my man was besig in Pretoria. Dit was veilig en rust...
Sien meer
Aug 2024
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Great! Well received and attended to by the owner. Unit is neat, clean, compact and comfortable. Overall a great experience!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Inus C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies & maklik. Baie netjies en gemaklike opset. Tot melk in die yskas gesit. Kan beslis aanbeveel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Gaste dink Wapadrand Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R990 R792
per nag, vir 3 mense
Vanaf R990
R990 R792
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fef13d431b93dbfd28ade6469dc859dbdf617796a919d9dfa9c469e41f4b17edb8bb41b13f53c4a33db505b46abeecdda7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R792 per nag, vir 3 mense 13 5 1 5 10 Pole Pin Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.778748514582 28.3391231615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang